file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #71937 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
carmen, nee jong, ons praat maar eerder nie meer daaroor nie. ek begin al hoe meer Ruben like en weg beweeg van Dieter af maar ons sal maar sien. dis elkgeval een van daai twee :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71875 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ek moet weer bietjie gaan inloer op op FB site, ek vergeet partykeer!

Gerne, is julle nou al enigsins verder om seuna se naampie te bevestig? :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71857 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Sarah, i hope the link is right , ive had trouble in the past with getting the correct link.

www.facebook.com/?sk=2361831622#!/group.php?gid=106772896028833

Oe so youre keeping it a secret!!!

Elise, jy moes nie so baie geshop het van die begin af nie LOL :P
Ten minste gaan jou kind elke dag skoon klere aan he en jy hoef min te was ! ! !

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71786 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee carmen ek het ook glo my als wat cute is het ek gelaai hoor ek het toe 1 van daai lepeltjies van calora ook by hulle gekry en in gesit en klomp ander cute goedjies.

Julle ek hoop nie mense bring vir my kleure nie lewe aarde ek kan 10 babas 10 keer n dag aantrek vir 3 dae lank

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71779 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne - we have a name, not telling anyone though! Can you post a link to the facebook group? Everyone says I'm carrying small...hmmm...my mum can't remember how she carried so that's no help!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71745 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hello, Hallo, Good day, siabonga :laugh:

Dit gaan sommer lekker met my vandag, voel of ek 'n hippel in my krippel gekry het, yay :P

Ek het gister my eerste lapdoek gemaak, hier is 'n fototjie! kan nie wag om hom vir henko aan te trek nie!

sarah, my tummy is BIG! i carried big with my 1st LB too and with this one i just immediately had a round tummy just after i found out im preggies :)
You carry very small hey, you look great! thanks for the pic. i did post a pic a short while back but will next week again when i have my appointment at the gynea.

Helene, geniet jou daggie met die kids, te lekker ne! ek en my man love ook die fruit en nut!

lily, ek was baie verbaas oor spanje wat gewen het hoor.

carmen, bly jou man is terug en jammer oor jou foon.

Elise, geniet die springclean :side:

Sarah, do you have a name for your LG yet? Are you on Facebook? we have a Oct mommies group on there if you want to add your name!

Christa, klink my almal dra maar klein hier behalwe ek en Helene! LOL
Ek dink nie die Always pads behoort 'n probleem te wees nie maar in die begin werk die maternity pads maar die beste, hulle soak baie op. ek het ook later gewones gebruik. ek het lank gebloei, dink 3 weke.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71723 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, jip ek gaan my houer tjok en blok laai, die mese moet shop, shop shop! :laugh:

Nice pic Sarah!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account