file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #72262 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
julle ons het so lekker oggend gehad. die kinders het gespeel en lunch gehad en tot buite gespeel!!

Christa, ek hou ook niks van daai meternity pads nie, maar vir in die hosp is hulle maar die beste. Sodra jy minder begin bloei kan jy maar enige ander begin gebruik. Onthou as jy n keiser gehad het is jy seer en kan jy nie regtig sukkel met strips en wings wat nog om jou broekie moet gaan nie. Jy mik sommer so van bo af en gooi daai boot in die pantie, dis nou te sê, as jy jou pantie kan optrek. Ek moes die eerste paar dae die nurse roep om my pantie op te trek as ek in die toilet was....lol..moenie lag nie, jy verloor al jou skaamte in die hospitaal.

moenie dat ek met die hospitaal se borsvoed stories begin nie....

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72248 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy Girl wrote:

ja nee carmen ek het ook glo my als wat cute is het ek gelaai hoor ek het toe 1 van daai lepeltjies van calora ook by hulle gekry en in gesit en klomp ander cute goedjies.

Julle ek hoop nie mense bring vir my kleure nie lewe aarde ek kan 10 babas 10 keer n dag aantrek vir 3 dae lank


Elise as jy baie vriende en familie het, gaan jy NOG soveel klere kry soos wat jy het. Hoor wat ek vir jou se!! Dit maak nie saak wat vir die mense gese word nie, almal WIL baba kleertjies koop.... Dis oraait, dis mos jou eerste, jy bere weer vir baba 2.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72209 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne, jip ek dink die idee van Henko wat die naam uit 'n boks trek is baie oulik, ek dink dis dalk julle enigste oplossing :lol:

Ek en manlief gaan darem saam, want ek sal verdwaal HF toe! :blush:

Ons moet blykbaar na die ou geboue gaan waar die Onkologie dept is....sal dit maar gaan soek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72182 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Lily, iemand het voorgestel ons sit die 2 name in 'n sak en laat henko trek, ek dink dis oulik! moet net daarby uitkom!

Ek bly baie naby aan HF!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72134 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Jip Carmen, dis Pta Akademies (dink dit het intussen al weer verander na Steve Biko Academic hospital of so iets... :huh: )

Gerne, weet julle wat beteken Dieter en Ruben? - dan kies julle die een wat vir julle die mooiste betekenis het (of die ander opsie is natuurlik nog dat boetie 'n naam uit 'n boks trek) :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72000 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, lol!!Jong, ek moet se, soos ek al voorheen gese het, Ruben is regtig 'n pragtige naam!! ;) Take it or leave it.... :P

Janine, ek hoor so van HF, sal later bietjie sien hoe dit lyk en julle laat weet! HF is mos nou Pta Akademies, of is ek nou verkeerd? :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71940 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Sarah, apparently I'm also carrying small, but what I can never understand is who or what they are comparing you to. It's not as if there is a mould that every pregnant woman should fit into... Obviously if it's your 2nd or 3rd you can carry bigger than the 1st, but with your 1st baby there isn't anything to compare with really. I think I'm carrying not too big, not too small, but just right for me! :laugh:

Carmen, bly jou man is terug - 2 wke is darem maar erg lank vir alleen wees. Sterkte vir die kuier by jou vriendin vanmiddag, die nuwe HF lyk darem al stukke beter as die ou een... Party sale lyk amper soos privaat hospitale s'n.

Christa, lyk my ons is in dieselfde bootjie met die baba tee - ek sal jou mense herinner as jy myne sal herinner! Of dalk beplan hulle net so goed dat ons niks gaan hoor tot die actual dag nie???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account