file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #42344 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek gaan ook sommer pizza maak vir vanaand! Ons is baie lief daarvoor! Ek koop sommer basisse en dan braai ek bacon, uie en sampioene, pak die spul op die basis en strooi 'n spul kaas bo-oor. En dan druk ek dit in die oond tot die kaas smelt. Lekker! :)

Ek wonder gaan ons heatertjies eendag inskop? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42342 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Jissou, nou is ek lus vir pizza. agnee man julle is a bad influence. :)

Ek kan ook 'n hele een by myself opeet so moenie worry nie helene.

Annalize, ek het 'n foto'tjie opgelaai vir jou maar kon nie jou tag nie. hier is hy.

Ek verjaar 11 April.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42324 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
ja, ek moet se. Ek het al baie geleer en ek leer elke dag iets nuuts. Maar ek is nogsteeds baie nervous ek dink dit gaan heel anders wees met my eie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42320 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hierdie keer het my heatertjie nog glad nie ingeskop nie, ek vrek van die koue.

Dalk moet ek my man probeer vir pizza vanaand. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42314 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis lekker! So jy kry lekker oefening wat ons nuwe mammas nie kry nie! Alles gaan vir ons 'n verrassing wees! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42287 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
Hulle is regtig 2 maklike kids. Ek het nie probleme met hulle nie. Hulle kan op hulle eie speel, hulle slaap goed, so ek geniet hulle baie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42282 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Wow, twee eenjaar oud babas en jy is nog swanger ook! Sjoe, raak dit nie soms erg nie? Op een jaar is hulle mos baie besig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account