file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #42505 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi, het julle die www.strawberrymoose.com thread gesien. Daar is regtig oulike goed op daai website! Hulle het hope verskillende temas vir baba kamers! Gaan kyk bietjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42491 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, Carmen! Ek kon glad nie onthou nie. Standerd 9 Biologie is baaaaiiiieee ver terug. Het toe al hierdie dinge geleer. :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42481 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ek is ook O+ en my man A+ so dus nie 'n probleem nie :)

Ja Christa, jy is reg, dit gaan oor die Rhesus (+ of -) wat dieselfde moet wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42473 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Nelita, ek dink die bloedgroepe is net 'n probleem as die een + is en die ander - is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42468 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ek het 20 Maart verjaar.

Ek is A+ en my man is O+ - dit is gelukkig nie 'n probleem nie.

Wat is die FB groep se naam?

Baie Geluk Paisley!!!!!!!!!!!!!!!!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42453 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, dis opvallend hoe baie van ons so al om die babas se geboortes verjaar! :woohoo:

'n Ander ding. Wie van julle se bloedgroepe bots met julle mans sin? Ons is gelukkig altwee A+!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #42436 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle praat my sommer deurmekaar! :laugh:

Lyk my baie van ons verjaar in Oktober of Sep toevallig??

Ek verjaar saam met Christa op 16 Oktober :woohoo:

Ag, ek eet sommer speel speel 'n large pizza op girls!!!! No problemmo! ;)

Ek dink ons sal vanaad pasta en sous maak, sommer iets eenvoudig!!

Sjoe Ashleigh, so jy gaan sommer ook mooi verstaan hoe om na jou eie babatjie te kyk aangesien jy 'n dagmoeer is! Luck fish! :silly: Ek gaan lekker clueless wees!

Piasley, baie geluk, ek is baie bly alles is 100%, mens is darem baie verlig, ne?

My heater het ook nog nie ingeskop nie, ek is maar dieselfde as altyd?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account