file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #40113 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne ek is seker groot mond want ek weet nie wat wag nie maar ek wil nie medikasie he nie wil so normaal as moontlik die geboorte doen.

glo my dit ruik heerlik ek het net gemengde groente en aarappels in gesit met hot kerrie en masala en dit reuk maak my nou sommer honger

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40096 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi elise, jy klink vir my na 'n vrou met baie guts!!! Great stuff :)

oe ek wonder of ek dit moet maak vanaad, dit klink darem baie lekker, met lekker aartappeltjies en wortel. oe

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40082 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmair, nou kom wys man! Ons is so nuuskierig! Of altans ek is! :laugh: :laugh: :laugh: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40045 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne dis asof ek jou prentjie sien van keer en waar en hoe. Ja seuntjies piepie mos sodra jy daai doek losmaak. :P

Christa ek het nog net een ou blokkie geborduur. Het darem die materiaal gekoop, dis ongeblykte linne en liggroen blokkies en khaki kleur blokkie materiaal. die dikkerris wat katoen is. Ek moet net myself in rat kry. Dalk volgende week as Ludwig se elke dag perdry verby is. ;)

Heleen as jy so besig is, gaan dit seker goed met jou besigheid ook. Hoe gaan dit met die vrieskas in die winkel?

Nelita sterkte met jou rug, dis nou iets wat mens kan pla dat jy niks uitgerig kry nie. :ohmy:

Carmen ja as jou man dalk die kas oopmaak en die doeke val uit sal hy homself ten minste nie beseer nie.LOL

Nou kan ek nie eens onthou wie het nog gechat vandag nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40039 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Elise, bly jou maagpyne is beter! Jy het nou ons almal dood van die honger met daai kerrie hoender! En aandete is nog ver!!! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40034 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi girls

Jammer ek was bietjie stil vandag het gou gaan vleis en groente koop meeste plek het vroeg toe gemaak gister so het nie by als uit gekom nie en dan was daar huis skoon maak was goed was ook nog tussen in en nou is ek poot uit en my voete wil af val so seer is hulle. Julle ek het die aakligste nag gehad het hierdie seer pyne op my maag gekry en vreeslik gepee elke 5 min manlief was naderhand in so stress dat hy kon mal word maar darm het dit weg gegaan en baba is baie besig so ek dink sys ok was dalk iets wat ek geeet het of so iets maar dit was erg toe raak ek bang want ek dink die kraam pyne is dalk nog erger so ek is voorbereid vir baie pyn. Ek moet se ek raak nou nogals bang vir die geboorte ek meen dis nog n entjie maar ook nie sover as mens daar aan dink nie. Ek is nou nie regtig bang vir die borsvoeding nie ek dink nie dit kan te erg wees nie is nou meer bang vir die geboorte maar ek moet dit deur gaan en sonder enige pyn killers wil dit nie he nie.

Ek is gou besig om kos te maak, maak sommer lekker kerrie hoender en dit ruik heerlik.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40024 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek weet dis die natuurlikste ding onder die son, EN die wonderlikste ervaring wat ek in my lewe gehad het maar "latch en gebarste nippels" gaan nie so lekker saam nie.
OMW kry ek nou net 'n rulling in my rug af.

(as dit nie so wonderlike ervaring vir my was nie sou ek dit GLAD nie eers oorweeg het om dit weer te doen nie :) ).

Hi nelita.
ek hoop daai oefening help en dat jy sommer gou beter sal voel. Ek het met henko baie baie erge stuitjie probleme gehad wat niks voor kon help nie so ek weet hoe dit voel, dis baie seer. sterkte girl.
Ek moet weer somersklere 0-3 kry vir baba. henko was toe winter (April - Junie).

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account