file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #41239 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek voel soos jy oor daai lawaaierige goed! Dink net dit trek by 200%! Ek het Saterdag sommer die rugby se klank afgesit as gevolg van daai goed! :angry:

Gerne, dan is julle baie gelukkig om weer swnger te kan wees! Dis wonderlik! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41238 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ja toemaar, ek ook. dit is vieslike goed en nou gebruik die mense dit so erg by die rugby ook. as hulle dit nie gaan stop nie gaan ek nooit weer loftus toe nie. :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41213 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o nee gerne ek weet nie hoe hou jy dit nie ek sal mal word net die klank van die vuvuzelas maak my 120% de moer in sorry vir die woord maar dis hoe ek oor daai goed voel

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41201 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo almal! Ek stem volkome saam! Elke ou babatjie is 'n spesiale gawe van God! Daarom is ook elkeen van ons so spesiaal! :P

Elise, sterkte vir die res van jou wilde dag! Wow, dis darem 'n klomp goed om te doen en van kontrole te hou! Ek is darem lief vir stryk, veral vroeg in die oggend! Dis die tyd wat ek my kop staan en skoon kry!

Janine, jy sal nog een oomblik "borrels" voel en die volgende so lekker steekpyn skoppie! Of 'n trap, veral op jou vol blaas! :laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41190 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
carmen, dit is pille wat help dat mens ovuleer en dan kan swanger raak. ek het mos PCOS gehad en nooit gemenstrueer of ovuleer nie so ek kon nie swanger raak nie maar gelukkig het die clomids mooi gewerk met altwee my swangerskappe en het ons nie te lank gesukkel nie.

Lily, met henko het ek eers na my 20 weke 'n skop gevoel maar kan nie onthou presies wanneer nie. maar as dit eers daar is, man dan raak dit net erger hoor!!! veral as dit hier by die ribbes kom!

ag vandag was sommer 'n aaklige dag, hulle strike op telkom se stoep en ek sit reg oorkant die straat, dis vuvuzelas en gesing nog die heeldag.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41151 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
nes ek gedink het nou kan ek relax toe pop daar nog 100 goed op wat ek moet doen en nou moet ek kos maak het nog glad nie met die was goed begin nie hoop more is rustiger

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41091 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Nee Carmen, dan weet ek wraggies ook nie, maar iewers het ek jou al voorheen gesien... :) Het 2000 matriek geskryf, nooiensvan was Wheeler. Het altyd teen Eldoraigne sport gedoen, is dit nie jy wat daai woeste blou kol vir my gegee het in die hokkie game nie??? :silly:

Dan hoop en vertrou ons almal maar saam dat God die beste weet en dat Hy sal voorsien vir hierdie lewetjies wat Hy geskep het.

Jip Gerne, meeste gewig in die 2e en 3e trimester - maar jy gaan nog steeds pragtig lyk!

Ek begin al meer gereeld die baba-"borrels" voel, maar op hoeveel weke raak dit 'n regte skoppie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account