file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #39974 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Gerne!!!

Jip, help niks mens stres nie, verander tog nooit niks nie! :-)

Dankie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39968 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, moet nou nie depro raak nie, dis nie so erg nie. ek weet dit klink erg maar as jy goedkoper doeke koop vir later gaan jy baie spaar en die melk is duur maar as jy dit elke maand in jou groceries insluit voel mens dit ook nie so erg nie. net as jy nou 'n pak doeke en blik melk koop en die til se R400 vang dit mens :)
Onthou in die begin is dit maar al wat hul nodig het, net doekies en melkies.

Moet nie worry nie girly, jy sal fine wees, dont stress :kiss:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39951 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee, sover het al die lee kolle in die akste vol doeke gedruk, so ek het officially uit spasie gehardloop! :unsure:

Aai, ek weet mos nog nie of ek sal kan boesvoed nie, maar die kans is baie skraal, want ek het mos 'n bors reduksie jare terug gehad! So nog meer uitgawes as ek dadelik op formule moet begin! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39947 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Bo in die kaste, onder die beddens. dit is 'n shlep ja maar koop eerder en stoor!

Ja, so 7 - 10 per dag. vir die begin in elkgeval. later raak dit baie minder. As jy nie borsvoed nie dink ek gebruik mens ook bietjie minder doeke want met borsvoed poef hulle regtig met elke voeding maar andersins is dit minder en pieps nie SO vreeslik nie.

BTW ek het gister gedink, ons moet net mekaar bystaan met die borsvoed tyd. o hemel, ek raak al klaar bang en het nie regtig 'n "ondersteuningsgroep" nie, julle moet maar net inlog daai eerste ruk! :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39945 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo Nelita, gaan dit goed? :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39942 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalize

Jy moet definitief vir hom probiflora gee - ek het my dogtertjie baie lank daarop gehad.

Pegicol werk ook baie goed om die magie aan die gang te hou en dan natuurlik gliserien setpille.

Hoop jy kom reg!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39941 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek lees nog sover orals dit so 8-12 doeke is vir newborns!

So as dit 3 weke is dan kyk jy na 210 plus doeke op newborn! Eish, mense, hoe bekostig regtig baie arm mense hierdie goed??? :( Mens moet partykeer so dankbaar wees jy kan sekere goed bekostig!!

Christa, ek glo ook in vooruit beplanning!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account