file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #40896 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Janine!

Jong, jou gesiggie lyk soooo bekend, maar ek dink nie ons ken mekaar nie? Ek was in Laerskool Skuilkrans en toe in Eldoraigne. Watter jaar het jy matriek geskryf?

Jip, dit wys jou ne, alles gebeur op die regte tyd wat dit moet! Ek probeer ook nie te worry oor die finansies nie, dit gaan nie help nie, want ons het nie daai ekstra geld 'n maand om nou aan baba te spandeer nie, so ek hoop en vetrou iets sal gebeur tussen nou en dan!

Bly jy voel al beter Elise!

wat is clomids Gerne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40876 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hi julle

ek beleef weer 'n honger dag vandag, wil net alles eet eet en eet!

gister gelees in die 2de en 3de tri tel mens die meeste gewig op :( agnee.

ek was omtrent 9mnde van die pil af maar het ons nie probeer nie, was maar heeltyd veilig. het toe 3mnde probeer en toe clomids gedrink en toe het ek gevat :P !

oe happy, sterkte, ek HAAT stryk! darem kan jy dit voor die tv doen ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40832 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Bly jy vorder met al die huiswerk Elise, hoop daai kopseer is sommer gou weg!

Carmen, ons TTC paadjie is nogal baie dieselfde, het einde laasjaar besef ons moet dit in God se hande los en vertrou dat Hy weet wat die regte tyd is, is toe af van die pil en ook 6 maande later swanger sonder om regtig te probeer. So ek glo ook vas hierdie is God se tyd vir hierdie dogtertjie en dit maak my sommer rustig as ek begin worry oor finansies ens. God has made everything beautiful in it's time. :cheer:

Loer later weer in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40818 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, ek het jou foto ook al so geloer en gewonder.... :) Ek was in Laerskool Fleur, toe in Hoërskool Verwoerdburg / Centurion (dink naam het in my st 9 / matriek jaar verander), en het op Potch geswot (Karlien Koshuis). Ken ons mekaar? :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40787 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
is ek nou weer alleen hier op moomie vandag?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40752 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
was gud is op die lyn en ek het sopas n bak slap chips geeet was so lus daarvoor nou is daai lus geblis. my maand einde is kla en nou kan ek relax tot ek moet stryk en kos begin gaan sommer net lasagne maak want dis kerk vanaand so iets wat vinning is maar tog lekker en dan wil ek more bietjie kook en dan donderdag dink ek gaan ek n lekker pot sop maak

ek het half kopseer dink dis met die wat als verkeerde gevoel het vanoggend niks wou reg werk nie is darm nou kla so kan bietjie whooooosa

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #40632 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja Janine...wou jou al lankal vra...waar was jy op skool (laerskool en hoerskool)? Jou gesig lyk regtig vir my bekend, maar ek kan nie my vinger op dit sit nie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account