file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #23823 by Paisley
Replied by Paisley on topic Re:Oktober mammies 2010
more girls! Sjoe, maar ek het lanklaas met julle gechat!!! Hoe gaan dit met julle almal?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23816 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ja ek sal uitkyk vir so oulike oranje gestreepte vissie met 'n swart kolletjie op. Dan sal ek weet dis jy. (profile picture) :woohoo:

Ek het oraait geslaap. Net Netjie is al weer siek. Hoop sy voel more beter. Sy gooi al weer op vanoggend. Ai tog. :unsure:

Ek moet vandag bietjie weer in die huis inspring. Lyk woes.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23815 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee het baie lekker geslaap. ek gaan try manlief se arm draai kan niks belowe nie.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23803 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More Elise, bly jy voel so goed vandag! En het lekker geslaap! Ek het net gedroom van slange my hele huis vol! Jugh!!!!! :(

Ek en Ralmarie gaan ook more expo toe. Dalk sien ons mekaar daar! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23793 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal! :laugh: Dis eindelike Vrydag! Hierdie week was te lank vir my! En jippieeeeee! More gaan ons expo toe! :woohoo:

Hoop Gerne geniet dit gate uit vandag! :silly:

Ralmarie, Andrico is 'n baie mooi naam! Jy moet maar vir pa bearbei! :laugh: Ons weet mos hoe om hulle om ons pinkies te draai! :side:

Terloops Gerne en Helene, Ruben is ook 'n Bybelse naam. Josef wat deur sy broers in die put gegooi was se een broer is Ruben. So dis glad nie so Engels nie. Hang seker af hoe jy dit uitspreek. :cheer:

Petro, jy het ook 'n klomp oulike name daar! :P

Lekker dag vir julle! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23786 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
:silly: more almal

Hoe gaan dit vandag met julle? met my gaan dit baie goed dankie het gister aand soos n klip geslaap so dit was lekker. :P

Wel manlief werk nie more nie so ek hoop ons kan expo toe gaan sal dit vresslik geniet sal vanaand hoor wat hy se maar ek glo nie dit sal n probleem wees nie.

Jipeeeeee dis vrydag en dan is woensdag baie naby kan nie wag om gynae toe te gaan nie is naskurig om te sien wat baby weeg en hoe lank "sy" nou al is want "sy" is baie woelig het gister aand 2 sulke harde skoppe gehad en raai wat reg onder pappa se hand want hyt my maag vas gehou maar die pampoen het niks gevoel nie ;)

wat is julle pva vir die dag?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23739 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene - Stunning yskaste!! :woohoo:
Dit lyk mooi en professioneel. Kan sien jy weet wat jy doen.

Ai die name is 'n groot gesukkel. Ek is weer mal oor Andrico (kan nie onthou wie dit gese het nie), maar manlief nie. Dink ek moet net bietjie harder werk aan hom. Ek voel of 'n ander naam nou nie daarby gaan kom nie.
(Ook afgelei van Andries Pieter) as jy jou verbeelding so bietjie gebruik.

Ek dink ons moet 'n name kompetisie begin met almal se name. Vorige kere het ek nie so gesukkel nie, maar die keer ai! :dry:

Nou ja hoop julle slaap lekker.

Gerne geniet die expo. Ek hoor hul staak in Jhb, hoop nie dis op jul pad nie.

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account