file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #25473 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek vra net gerne ek hou ook baie van hom het hom moedersdag live gaan kyk en het amper heel voor gesit en hyt so stywe blou jean aan gehad en sjoe was dit nou iets om te sien en raai wat nou bly ek in die aand van hom droom? :blush: wat moet ek doen om dit nie te doen nie ek voel al skuldig? :unsure: :silly:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25467 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy girl, ek glo my baby shower sal seker ook so maand voor die tyd wees - einde Sept. dis lekker om dit so maand voor die tyd te doen dan het jy nog genoeg tyd om te koop. Ek hou baie van Bobby, hoekom?

Hi Annalize, jy het my laat worry man. :) Baie Geluk met jou Seun!!! Wow ne, die seuns is baie vollop. ag ek hoop hy bring vir julle baie geluk en vreugde!

Ek kan nie wag om baba kamer te begin nie maar sal dit seker eers volgende maand of daarna kan wees. ek het gese ek gaan nie 'n babakamer doen as dit 'n seun is nie maar het my mind gechange, so yay, lekker projek om weer aan te pak :)

Hi lilly, dit voel soos flutters en winde LOL. So jy voel tien teen een al vir baba maar dink dis winde!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25452 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
goeiemore almal

shoe ons naweek was lekker maar ons sukkel almal met sinus. ek het dit erg gehad die naweek en dis nie lekker nie. voel sommer net goor vandag en die ou kopseer wil nie weg nie.

maar behalwe dit is alles hunky dory!!! My seuntjie het 2 kiestande gesny die naweek so ons het net 2 onder en 2 bo om te gaan dan is dit ook verby, yay!

ek was ook baie ongelukkig omdat ek nie net 'n pram kon kry sonder 'n stoeltjie nie, dis eintlik my een doel gewees. sal maar nog shop.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25451 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More, more!

Bly almal wat expo toe was het dit geniet! Kan dink dit raak oorweldigend met al die verskillende stalletjies, Menlyn is vir my op 'n goeie dag al te veel... :laugh:

Geluk met die seuntjie Annalize! Ja nee, ons rugbyspannetjie groei by die dag!

Met my gaan dit goed, was net baie moeg oor die naweek in die aande, na die Bulls game Saterdag aand was ek al reg om in die bed te klim! :unsure: Julle ander 1e mammas - voel julle nou al iets? En hoe weet mens of dit babatjie se "flutter" is of net winderigheid? :blush:

Lekker dag vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25435 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, het probeer uitkyk vir jou Saterdag. Mense was net te veel! En ek hou ook nie baie van crowds nie! :unsure:

Annalize, goed om weer van jou te hoor! Baie geluk met daai seunskind! Ons rugby-spannetjie raak al groter! :P

Elise en Ralmarie, stuur asselbief bietjie van daai energie aan! :( Ek het nie 'n goeie nag gehad nie en is redelik flou vandag! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25414 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
annalize jy gaan nog lank wag voor jy my baba se geslag gaan weet want ons wil mos nie weet voor dat baba gebore word nie so ek is die enigste 1 wat nie gaan weet nie maar almal skat dat dit n dogtertjie is so ja my wag is nog lank

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25408 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee ralmarie ek kan nie so sit nie ek gaan mal word, ek hou daarvan om soos lappies te verf of jy weet iets soos daai wat mooi lyk en wat kunstigheid bevat ek kan nou nie goed teken nie maar kan altyd prente aftrys of so maar ek moet iets doen iets wat lekker is ek kan nou nie naaldwerk doen of dit nie is maar dom met dit maar iets moet ek doen en gou ook

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account