file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #25061 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo

Hoop julle het almal n lekker nwk so ver!

Die expo was baie lekker,net bietjie oorweldigend :) Daar is SO baie stalletjies jy weet nie wat om te dien nie :)

Ek het op die einde alles by baby city gekoop! O ja en johnsons se stalletjie het daai naturals produkte wat so lekker ruik verkoop vir R40 vir n groot bottel wash dan kry jy n cream by. Daai goed is so duur ek is nou speit ek het nie meer gevat nie,lekker stupid.

Ag en waaroor ek die spytste is... Ek het n moses basket gesien met wielietjies vir R599 wat vibrate en als en ek het hom nie gevat nie. Urgh so stupid.

Ons het n 4D scan gedoen en dit was so amazing, was so lekker om hom te sien!

Ag en dis maar my nuus,hoop jul geniet jul nwk verder. Groete

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25017 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe, ek moes nou eers 2 dae se lees werk opvang!! Maar sien julle het my darem nie gemis nie :P

Was in training die laaste 2 dae, so was bietjie buite aksie!

Gaan more bietjie expo toe, sien nogal uit,hoop daar is darem nog nice goed oor om te koop!

Ek wil baie graag 'n pram en karstoeltjie koop as daar groot bargains is, dis my doel voor oe!

Nee kyk, ek kan dink die nake kies is nogal 'n penarie! Ons is baie gelukkig met die name, wou nog altyd Riley he!

Maar ek besluit nog of ons 2de naampie gaan doen! Die naam is nie moeilik nie, dit sal Riley Rhiannon wees, vernoem na een my favourite Fleetwood Mac songs B) , maar dalk hou ek dit vir eendag as ek dalk nog 'n dogtertjie het!

Julle moet almal 'n vreeslike lekker naweek he, en laat weet hoe was die expo! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24837 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Van my kant af ook lekker naweek vir almal! Geniet die shopping! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24822 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek is ook lus vir roomys. Sommer net omdat ek daarvan hou! :woohoo:

Lekker naweek almal!!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24643 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ek wil net roomys eet die heeltyd. nie oordat ek lus is nie, net oordat ek kan. het nog altyd gehou van roomys in die winter...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24638 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ralmarie jy moet n bietjie uitkyk vir hierdie mense. soos ek verstaan is hulle ook daar.
gaan kyk op hul website. moomookids.co.za
julle ander wat ook op n stadium groot babygrows gesoek het. hierdie mense maak 'kiddigrows' tot 6 jaar. ek het vir lance een bestel vir nagklere. ek wag dit nog in die pos. se sommer vir die vrou, ek wag myne!! lol ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24558 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, Great nou kan ek weet vir wie om te kyk. :cheer:

Helene, ja afslag is altyd lekker.Net nie die keiser pyn nie. :ohmy:

Petro ek sou ook die middag afvat as ek jy is. Dit voel sommer na 'n Vrydag afmiddag vandag. Vat hom maar. ;)

Ek sien nou regtig uit na more. :woohoo:

Julle moet 'n lekker naweek he, die wat vroeg uitklok. Dalk draai ek oor die naweek om jul van die expo te vertel. :lol:

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account