file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #24530 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek wonder waar is Annalize? :unsure: Sy is baie stil!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24438 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
helene - ek hoop ek kry ook afslag. sover is due date 1 of 8 nov, sal volgende scan bevestig.maar ek wil graag okt baba he. wetie hoekom ek nie van november hou nie. ek gaan dalk ook settle vir keiser , so tien teen een in oct

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24407 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe, ek is nou heel deurmekaar met al die name. Sal die naweek bietjie met pelle om die kaggel vuur gesel. dis altyd interessant om mense se aanmerkings te hoor oor name.... :laugh:

ek het julle nog nie eens gese nie. My gynea het gese ons kan al die 7de oct my keiser doen. Ek sal baie bly wees as ek 'n week afslag kan kry!!

julle moet die expo geniet. ek moet nou winkel toe gaan en dit storm reen buite. lekker naweek.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24378 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene - ek hou van Zander , wat jy op die ander post gesit het

hou nog altyd van Rohan, maar daar is reeds tonne Ruan's in ons familie

As ons sin 'n seuntjie is , gaan ons hom dalk Sias noem. My skoonma is Phillipus Roedolph. My skoonsus se seuntjies is Roedolph en Ruben, en ek het nog nooit van Phillip gehou nie

So Sias is een van my man se ooms se name

As ek my sin kan kry gebruik en geen familie name nie. ek haat dit

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24375 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, nou kan jy ook sien hoe ek lyk. So jy hoef nou nie vir Nemo te loop soek nie. :silly: Dis foto is so jaar terug by Margate geneem. My hare is so raps korter en gesig bietjie minder rond. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24358 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne - geniet die Expo - ek is soo jaloers dat ek nie ook kan gaan nie

het gisteraand ook die weirdste droom gehad. gedroom my baba word gebore - seuntjie met bruin ogies en baie mooi, le net heeldag op pappa se bors. toe maak my hond (BABA) my wakker. het so lekker gedroom

geniet julle vrydag

ek gaan dalk sommer middag afvat :cheer: :cheer: :cheer:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #24260 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle klompie

Ons is oppad expo toe,my man gebruik nou eers sy nuwe gps en volg elke ding wat die vrou se, urgh ek isd sommer geireteerd :)

Maar ons sal darem daar uitkom!

Ek hou nou baie van Dandre' Patterson maar manlief hou niks daarvan nie :(

Die ander name is ook baie mooi, mal oor Hanru ook net te naby aan Henko

Paisley baie geluk,sal nou gou by j post gaan inloer!

Okay so ons het traffic geslat so ons gaan nog langer vat, ai :)

Lekker dag julle! Mwah

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account