file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #9259 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ek groet nou eers tot na die naweek. ek moet nou eers vir my 'n sweetpak broek gaan soek, noudat dit koud is, kry ek nie een in my kas nie, dink ek het almal uitgegooi na laas winter.

ons gaan die naweek na my skoonma toe, sy woon in ceres en daar word dit vrek koud!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9256 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
nee ek weet nie. my ma het laas saam met my gegaan so ek het toe gevra dat die dr maar niks se nie. ek wil graag he my man moet by wees as ons hoor. ons hoor 12 mei. ek begin nou baie nuuskierig raak.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9209 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dear Husband!
:)

Ja jong, dis moeilik, dit lyk vir my ook soos 'n bokspoor maar dis baie lank! Moet maar wag tot volgende maand ne! Jy weet nog glad nie Helene, wat jy verwag nie?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #9206 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo al julle mammies!

Amper naweek! :silly:

Lies, bly jy't ons weer opgespoor, geniet jou sonar!

Gerne - Jou foto's is te pragtig, ewe kruisbeen en handjies voor die oë! Ek sê pienk, dit lyk vir my ook hamburger/bokspore... :P Sê vir DH 'n seuntjie het darem ietsie meer as net balletjies ;)

Helene, DH is vir dearest husband/dearest hubby. Sorry, nie Med-lemon vir verkoue nie, dit het aspirien in (selfde as disprin) wat jou bloed verdun en daarom nie goed is vir baba. Gewone Vit C supplemente is 100%. Hoop jy voel gou beter, is aaklig om siek te wees en jouself nie behoorlik te kan dokter nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9162 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
mmm confusing..as joune n seuntjie is, dan het happy girl n probleem, want dit lyk presies dieselfde as haar foto. jy het dit nog 'n 'hamburgertjie' genoem.

Die ou mense het gepraat van die 'bok spoortjie' as dit n dogtertjie is.

my dr het gese die 'klitoris' kan nog baie prominent wees op 12/13 weke en kan as tollie misgis word.... so i think it is stil a 50/50....
vir jou en happy girl. en die hartkloppies...ek glo glad nie daaraan nie. my dr het met my seuntjie die heeltyd gese 'dis n vinnige hartklop, dit kan n dogtertjie wees....wel dit was nie...'

blonde vraag: waarvoor staan DH?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9092 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Jong ja, ek weet nie. DH se dis 'n seun, dis ballietjies daai. Hy het amper die dokter oortuig om te se dis 'n seun maar hy het nie. Hy het net gese hy sien wel "iets" wat DH se "iets" is 'n tollie maar die dr het niks gese nie. Dit wil vir my lyk soos 'n dogter maar ek dink dis 'n seuntjie!

:P :( :) :laugh: :dry: :blink: ???

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9083 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, jammer ek kan jou met niks help nie, dalk moet jy jou apteker vra. dit sal wonderlik wees as mens med lemon kan drink ne. ek sluk maar die vit c pille as ek voel ek raak siek. sterkte jong, dis nie lekker nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account