file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #9606 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lies - Baie geluk met jul seun!!

Carmen - Jy het my nou lus vir hamburgers. Een met lekker baie kaas op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9593 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Jammer, Gerne ken haar ongelukkig nie. Die klein plekkies om Wollies is Makwassie, Leeudoringstad en Glaudina (na Schweizer-Reneke se kant toe).

Carmen, jy moet al jou partytjies geniet! Die burgers ook. Ek sien glad nie kans vir enige iets wat soos vleis klink, ruik of smaak nie! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9590 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja almal moet 'n lekker naweek he. kyk mooi na julself.

Geniet die burger vanaand Carmen!

Chat weer maandag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9581 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ok, sal dan later vir julle 'n fototjie opsit!

Ek het more 'n kinderpart en my niggie se 30ste bdat party aan, so lekker besig!

As ek Baby Expo toe gaan sal ek ook seker net die Sat of Sondag kan gaan, sal nie by die werk kan wegkom om die Vrydag te gaan nie :(

Mense maar ek is nou vreeslik honger! ons maak burgers vanaand :woohoo:

Julle moet almal 'n vreeslike lekker naweek he, en ek sal oor die naweek weer bietjie inloer!

Baai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9580 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
O skies, ek het dit anders om :)

Sy is Adri Joubert - haar man is Philip Joubert. Hy werk in Irak en sy is 'n huisvrou maar verkoop koekies van die huis af. Haar drie seuntjies sing in een of ander groot koor in Klerksdorp, ek weet sy is permanent daar en die een seun sing gereeld by kerke en geleenthede.
My swaartjie het ook vir 'n lang ruk daar gewerk, vir Santam (as ek dit reg het) hy was 'n makelaar, Wayne Patterson, en hy was bevriend met oom Thys wat bly in ...... ag man, so klein plekke net buite Wollies. Skies dis seker nou heeltemal te veel info.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9577 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Baie geluk, Lies! Geniet julle boetatjie! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9572 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag nee. Dalk moet jy vir Marijke vra by die question post (nou nie seker wat hul dit noem nie, dis op die eerste bladsy, sy help mooi!)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account