file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #9858 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Welkom pvld hoop jy geniet dit hier by ons.

Die weer hier by ons lekker koud vandag. En nou pas niks klere ook meer nie.

Dink 'n bed sou lekker wees net jammer die kids dink nie so nie. :blink:

Tot later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9820 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
more almal, ek is seker meeste van die mammas is nog in die bed met hierdie koue weer wat ons het. wel ons het 'n besige dag voor en wou ek net gou kom inloer.

carmen, as jy nie jou foto gelaai kry nie is jy welkom om dit vir my te mail dan probeer ek dit post. my e-pos adres is annalize.balsari@gmail.com

tata vir eers...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #9664 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #9659 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9658 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Almal

Ek het net voor pampers begin suck het die eerste reply hier gepost.

Ek nou volgens my eie telling 11weke en 4 dae. so baba kan end okt of begin nov kom.

Gaan maandag vir 1ste scan, kan glad nie nou meer wag nie. sal dan presies weet wanneer is edd.

ek het nie deur al die post gelees nie, julle skryf heeltemal te veel

ons praat weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9630 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Chat weer later, eers gou kosmaak en warm word. Dit begin nou bietjie koud raak hier by ons. Enjoy jul aand. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9619 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker naweek vir almal! :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account