file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #5726 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
haha dankie neln ek dink dis te cute

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5719 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis pragtig Happy Girl - sy gaan soos 'n prinsessie lyk!!!!!!!!!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5713 by Elise

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5695 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sorry julle die flippen telkom het n outage gehad en toe werk my internet nie

Gerne jy jok oor my maag dit lyk nie pragtig nie ek voel net vet maar op die pic kan jy sien eks preggies in die spieel lyk dit nie so nie.

hier is die fototjies van die klere sorry julle moes so lank wag

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5641 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
testing ticker...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5626 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo. ek het maar weer geregistreer, want my e-mail adres het as my chatnaam opgekom.

Ralmarie, jy is nou een vrou wat jou rekmerke met trots mag wys!!!

Ek weet ook nog nie of my maag regtig wys nie. ek het maar 'n boep-pens na die vorige geboorte, so tot dusver sien ek nog nie regtig verandering nie. ek gaan julle eers later join met die fotos. as 'n mens nou regtig kan sien wat aangaan.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5572 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, ek gaan definitief nie my eie foto posts nie. Julle gaan net rekmerke sien. LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account