file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #6003 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
lily ek hou ook van die name ek en manlief het dit saam gekies en hy dink dis n seuntjie so ons moes maar seuntjie name ook kies

ai gerne dit klink maar boring jong

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6000 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag tog, nou weet ek nie meer nie. Die foto is 400KB, is dit te groot of wat? Sal móre maar weer probeer, lekker aand vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5999 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Weer probeer....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5995 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek hou van al die name Happy Girl, baie mooi! Bly jy't darem 'n seuntjie naam ook... (net vir ingeval ons forum dames se raaiskoot verkeerd was :) )

Hier's my 12 wke sonar foto (ewe boude in die lug!) Moet nog magie afneem, maar op die stadium is dit nog so effentjies jy kyk die boepie sommer mis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5956 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Geniet die aand almal! :kiss:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5954 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek hou baie daarvan, dis mooi name!

Happy, try dit, koop oulike klere maar groter nommers. Soos bv size 12 - 18 of 18 - 24. Jy weet mos wat gaan die winter en somer wees. Mens kry BAIE baba klere. daar is van henko se klere wat nog sooo mooi is, ek weet nie hoe gaan ek dit oor my hart kry om dit weg te gee nie. die kind het regtig vreeslik baie klere by mense gekry.
so ek het maar altyd groot gekoop. die gevolg, nou het hy sakke en sakke vol klere in sy kas, vir die volgende size! Dis bietjie boring maar help darm. Nou moet jy weet, ons 2de mammas wat omtrent alreeds alles het moet net boring goed soos doeke wetsipes en boudjiesalf koop!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5949 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
julle so graag as wat ek nog wil chat pappie gaan nou hier wees so ek moet scram chat vroeg more oggend weer leka aandjie vir julle en pas daai babas mooi op

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account