file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #4753 by Helene
Replied by Helene on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo julle. ek is ook nou hier. sal ook eers 'n paar toetse moet doen om al die fancy goed op te laai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #4666 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
testing ticker

Yay, hy werk!!! volgens my Nov due date is ek nou eers 11 weke 6 dae en volgens my moet ek al oor die 12 weke wees. Kan nie wag dat my dokter alles opklaar nie. Ek soek eendue date en klaar :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4626 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Lily, het jou besonderhede opgesit. Sodra ek almal se goedjies het sal ek dit vir almal stuur.

Nou wanneer sien ons bietjie ander magie fotos? kom kom.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4617 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy Girl, ek love die foto met die voetjie en die ander een met die handjie! Wat die geslag aanbetref, is ek self nog te dom met die sonars en hoe dit moet lyk vir dogterjie... Iemand sê die naweek vir my dit lyk soos bokspore. LOL

Gerne, my magie staan ook groter in die aand, en die oggend weer heel plat. Maar dis lekker om al so ietsie te begin sien! Jou profile foto met seuntjie is te beautifull.

Ralmarie, jy moet die ticker post by jou forum details onder board signature - nie by die gewone reply teks nie.

Vir ons lysie - My regte naam is Janine van Niekerk, 1e baba se due date is 24 Okt.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4595 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
jy moet dit by jou profile gaan save, doen jy dit so?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4592 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Ralmarie :)

Neln, as jy GLAD NIE wil weet nie, moet net niks hier post nie want jy sien mos, ons kan nie ons monde hou nie :laugh: .

Maar nee, ek sal nie kan wag nie, wens ek kon nou al sien maar sal teen donderdag eers 13 weke wees so glo nie mens sal kan sien nie.

Happy girl, die ander ding: dogtertjies le gewoonlik toe bene (of so se almal) so nou weet ek nie, vir wat is jou girly se bene so oop? :P Dalk is dit tog 'n seuntjie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4590 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Oeps, ek doen iets verkeerd.
Kan iemand my se wat om te doen om my ticker op te kry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account