file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #5571 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek gaan net ;n vinnige hallo se aan almal. My dag is bietjie besig so tussen die perdry en swem deur en saammet die homeschooling maak dit my dag bietjie vol.

Sal kyk of ek later vanmiddag ietsie kan opsit.

Ek is nog bietjie deurmekaar met die ticker ding. Waar by my profile gaan paste ek dit nou weer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5495 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle.

Jis ek het sommer 'n ou aaklige dag by die werk vanoggend gehad. alles is net deurmekaar.
Gaan darm nou rustiger.

Happy girl, nou waar is die toe-toes wat jy vir sussie gekoop het? kom laat ons sien!
Ag jy is so gelukkig dat jy 'n baby pack kry. Medihelp gee nie meer een nie, :( Bummer. Dit was so nice gewees.
O my genade, ek wil nie in my boude dra nie, hulle is groot genoeg vir my dankie ! :)
Jy kan ook jou trouring vat en een van jou hare, dit oor jou pols hou. as hy kant tot kant swaai, dogtertjie, in die rondte, seuntjie! (ek dink dis hoe om dit werk!)

Hi Carmen. Ek dink daai broeke by mr price kan lekker sit, die materiaal is lekker sag. gaan pas dit maar aan en kyk, ek het net gevoel dit druk my bietjie te erg om my maag en as ek groter vat dan hang dit weer by die gat! Ek kry my in the womb dvd oor n week, kan nie wag nie!

Dankie vir die foto Happy girl! jou magie lyk pragtig!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5253 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
:silly:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #5242 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ok hier is als en almal moet nou pixs van hulle magies op sit asb

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5202 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Nou is ek darem ook hier!

Gaan goed op die oomblik, het nie regtig klagtes nie!

Is maar net honger soos gewoonlik! :unsure:

Het gisteraand bietjie die hele "In the Womb" DVD gekyk, dis darem maar net 'n great DVD om te he!

My gym is darem nog op track, ek en my vriendin is darem nou in 'n lekker roetine en ons sluit on sessie af elke keer met 'n 5km loop om die tartan track! Mens voel regtig goed daarna!

Dis nou official, my broeke wil nie meer lekker sit nie!! Blykbaar het Mr.Price Sport daai lekker broeke met die rekke? Het enige een van julle van dit en wat stel julle voor met lekker klere?

Ok, lekker daggie vir almal xxx :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5199 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle almal!

Gerne, volgens my gynae is die 12 wke due date nou weer meer akkuraat (??? almal sê iets anders), maar ek bly by my 1e een en klaar. :P

Ek's bly jy't so lekker geshop Happy Girl! Ek en DH het ook laasweek na die sonar eerste kleertjies gaan koop, oulikste newborn babygrow wat sê "Hi, I'm new here" - is vir my te vrek oulik, het klaar besluit dis baba se outfit vir 1e dag.

Lekker werk julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5145 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more almal :silly: hoe gaan dit vandag met julle? dis hoe ek vandag voel :silly: B) :P :lol: gin mens sal weet hoekom nie. Ek gaan nou gou fototjies neem van daai outfits en dit vir julle post en ek het n pic van my belly weet nie of ek dit moet op sit nie eks nie so maer soos van julle nie.

Ek het mos gister my baby pack gaan haal van discovery af by toys r us daai is n boek in wat baie kan help met inligting van swangerskap en ook hoe jy die geslag kan raai hulle se as die hartklop heeltyd bo 140bpm is dan is dit n dogtertjie en ook as jy in jou boude en heupe uit sit en as jy n gaaring van met n naald aan en jy hou hom bo jou naaltjie en hy wieg van kant tot kant het dit getry gister aand wragtig swing hy van kant tot kant so julle kan my op sit vir n girl ek twyfel nou nie eers meer daarin ni

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account