file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #4311 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o ok ek sal nie weet nie dis my eerste 1 so ek weet nie wat die verskil is nie ek gaan gou n post begin dan kyk ons wat se die ander.

ek wonder hoeveel van die ander mammies gaan ons hier kom join?

Ek soek ook daai lys maar lyk my ons sal maar 1 van voor af moet maak en op datum hou

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4307 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
het iemand nog die lys met ons name en babas wat ons reeds het ens. ek vergeet so gou!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4303 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja, ek dink jy sal klomp replies kry, EN dit lyk vir my soos 'n 'hamburgertjie'. die tollies staan mos sommer so uit op hul eie!!! Maar ek kan verkeerd wees.

ja daai eerste foto met die beentjies kan mens mooi sien!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4295 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
so jy se ook dis n sy hkm as ek mag vra?

ek wil weet dis my man wat nie wil weet nie toe besluit ons saam dat ons nie die gynae gaan vra nie!

moet ek n nuwe post op die site sit met daai foto van die bene of wat dink jy Gerne?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4291 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
as jy wil, sit bietjie 'n nuwe post op dat mense kan raai wat dit is, sal interresant wees! Maar jy wil nie graag weet wat dit is nie so dalk moet jy maar eerder nie!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4288 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek sal se, sy lyk pragtig! :)

Ek kan nie glo jy wil ons almal laat raai wat dit is en ons dan nog 6 maande laat wag om te weet nie :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4285 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
wat weet jy nie gerne of dit seun of dogter is of wat?

As jy right click gaan by open link dan maak hy dit in photo stand oop? :silly:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account