× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 5 months ago #248253 by nellak
Jame, dis waar hulle is nie masjiene nie en hy se dit voel asof daar baie druk op hom is. So ek probeer maar elke keer ietsie nuuts. Lol. Sjoe die dinge waaroor ons hier praat. Hehe

Ons het sover vanaf CD6 elke 2de dag geBD. So ek hoop ons het daai eiertjie gevang. Ek het saterdag aand en sondag oggend krampies ens gehad wat vandag weg is. So ek glo ek moes dan geovuleer het. Maar ons gan vanaand nog BD en dan n laaste keer woensdag. Just to be sure. Lol

Bytjie, ek het geen newe effekte op 50mg Fertomid nie. En het op altwee vorige siklusse geovuleer daarop. Maar ek het al baie opgelees en daar is baie vrouens wat nie op Fertomid swanger raak nie maar wel op Femara.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248251 by Bytjie
Voorspoed en BD sommer hier van CD10 :P

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248250 by Jame
Ag dankie ou Bytjie. Ek nou juis oppad FS toe vir my CD3 scan. Ons sal TI hierdie maand doen. Gaan bietjie see toe vir 2 weke, so ek glo nie ek gaan by die huis wees regte dag vir KI nie.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248249 by Bytjie
Baie dankie Jame. Gaan julle KI of TI doen. Ek hoop dit bring vir jou ook 'n positief.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248246 by Jame
O dankie Bytjie nou weet ek ok. Ek is op femara, moet se ek voel dit ni eens nie.

Sterkte met die res van jou swangerskap!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248245 by Bytjie
Hi julle,

Nella, ek ken glad nie ovulasie toetsies nie, maar ek het erens gelees mens kan van CD11 elke tweede dag BD tot so by CD20/21.

Jame, Fertomid is die generiese weergawe van Clomid. Ek was daarop, dit het my moody gemaak, warmgloede ens. en my belyning het al dunner geword (met my laaste siklus daarop het ek glad nie eers gestim al het 150mg gebruik) my dr het my toe oorgeskakel Femara toe. Dis baie duurder (het amper R600 vir 10 pille gekos) maar dit het baie, baie beter as die Fertomid gewerk. Al het ek net elke keer een follie gehad was dit baie mooi groot (23mm en op vanaf CD14). Dit het my siklus vroeer gemaak so in plaas van CD18/19/20 ovuleer het ek CD14 geovuleer en op my laaste siklus het ek 'n trilaminar belyning gehad en ek het ook op die siklus swanger geword en is tans 10 weke en 4 dae.

Liefie, geluk en mag jy 'n gesonde swangerskap het.

Al die ander dames, voorspoed met dit waarmee julle ook al besig is en FX vir die wat binnekort toets. Mag al jul drome bewaarheid word.

Lekker dag en geniet die week mense.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: liefie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248242 by Jame
Nee jammer jong. Ken Kloof glad nie.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account