Hallo Al die ou dames en al die nuwe dames. Met die nuwe jaar ( wat nou al weer kwart is ) dink ek dis teid vir n nuwe begin. Hier kan ons almal saam gesels oor die "ups and downs" van proebeer swanger word.
Ek hoop dat daar sommer baie nuwe Afrikaans ( en self engelse ) Dames hier by ons sal aansluit. Die "thread" is vir almal, eerstekeer mammas, vrouens wat weer die pad na moederskap will aanpak, vrouens wat sukle met infertielieteid en sommer net almal wat n vriendin nodig het op hierdie pad

Ek is lekker opgewonde.
Ek dink as julle will ( self die ou moomie's ) meskien om te recap can ons net n kort opsomming van ons journey hier sit. Aseblief as julle nie voel julle will dit doen hoef julle glad nie dan gesels on net lekker saam.
Ek: 26
DH ( dear Husband ): 30
Ons TTC ( Trying to Conceive ) nou al vir 3 jaar vir ons eerste eentjie. My DH het ongelukig in baie lae SA ( Sperm Analagie ). Ons spaar nou die geld om later in die jaar IVF ( Inverto Fertilisation ) te doen
Baie Baby dust aan alaml