× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #248239 by cornitalia
More more,

Ken iemand dalk n nice gynanie by Kloof medikliniek in Pta?
Ek en myne tans het n moerse issue met mekaar opgedoen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248234 by Jame
More jul oulikie mensies.

Meisiekind, neeee man 'n maand se wag vir FS is eintlik so lekker kort. Het huljou op waglys gesit? Ek moes 3 maande wag vir my FS afspraak maar gelukkig het hul my binne maand al terug gebel met kansellasie. Wie weet die maand wat jy wag kan dalk net die maand wees!!! Oor die diets het ek regtig geen raad nie. Ek het egter baaaaie groter sonde :evil: ek geniet nou weer 'n rokie. So ek is ok elke maand besig om op te hou ;)

Geluk Liefie!!

Mommyme, dit klink belowend! Hou ons op hoogte.

Newbie??? Wats nuus?

Nella, jong ek weet bitter min van ovulasiestokkies, maar ek dink jy en ML moet gaan vir GOUD! :) Elke 2de dag klink vir my 100%. Mens vergeet soms hulle is nie masjiene nie, HAHA. Ons kry ok nooit die elke dag ding reg nie. Die oukies kan ok mos paar dae in jou leef.

Gou 'n vragie, ek lees baie vrouens is op Fertomid? Wat is dit? Is idt iets soos Femara/Clomid of inspuiting soos Menopur/Gonal F?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN
The following user(s) said Thank You: liefie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248228 by nellak
Hi julle! Hoop dit gaan goed met almal.
Ek wil gou hoor of een van julle dalk raad het, ek het van CD11 af getoets met clicks se ovulasie stokkies. Ek is vandag CD17 en ek kry al vanaf saterdagmiddag 4 uur n posetief. Ek het ook sondag twee keer getoets en altwee was posetief asook vanoggend sin was posetief.

Kan die LH hormoon so lank in n mens se sisteem wees?

Hi MommyMe, ek het so tydjie terug gelees as mens so vroeg in jou siklus spot dat dit implantasie kan wees of jy het lae progesteroon wat die spotting kan veroorsaak

Baie Geluk Liefie!!!

Jame ek is lekker jaloers op julle vakansie!! Geniet dit

En dan een laaste ding en ek weet dit is dalk nou bietjie TMI maar dis vir my en my man n bietjie te rof om elke dag te BD. Dink julle elke tweede dag is okay? My man het n konstruksie besigheid so hy doen baie dae fisiese werk , wat beteken sommige aande is hy net te moeg. Ek wil ook nie he dat seks soos werk moet begin voel nie

Lekker dag Dames!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.
The following user(s) said Thank You: liefie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248227 by MommyMe
More dames

Wat 'n naweek. Gister letterlik net niks gedoen nie, mar soveel stress nog by die werk dat dit voel of ek niks gerus het nie.

Het gister ligte bloeding gehad. Geen idee wat dit is nie, nogsteeds vanogg. Hoop rerig nie dis AF nie,is nou eers CD23/24. op meeste CD26.

Wens net dinge kan na kant toe kom by werk,hopelik is dit binnekort.

Newbiemom enige nuus?

Jame geniet dit sommer gate uit! dink aan jou!

Meisiekind,sterkte vir jou nuwe leefstyl challenge! Hou net moed en glo in jouself!

Liefie baie geluk met die 5wekies! Tyd sal vlieg en binnekort hou jy daai lyfie vas.

Lagogies en al die ander hallo en lekker daggie! :heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: liefie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248226 by Meisiekind
Baie, baie geluk Liefie! Ek is so bly vir julle! Sterkte met al die lekker swangerskap dinge wat vir julle voorlê. :)

Dankie dat jy jou storie gedeel het. Dit gee my nog meer motivering om te kyk na my dieet en gesonder te probeer leef.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248225 by liefie
Hallo Meisiekind

Ek is ook gediagnoseer met pcos. Ook al so paar
Vra hier gevra oor low carb ens.

Wou jou my ondervinding vertel ek het gluten begin uitsny en toe later
Tim noakes gedoen. My gewig het goed afgeval en ek het
The Real Thing Green Power begin drink.

Almal is maar anders en met die genade van bo die selde maand
Wat ek diet verander het, het ons swanger geword uitgevind 3dae
Voor ons FS sou sien.

Ek is nou 5weke.

Sterkte met jou padjie en mag daar gou 'n lekker verrassing vir jou wees

:)

[link=http://lilypie.com] [/link]

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Meisiekind

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #248221 by Meisiekind
Hello almal!

Ek lees al vir 'n ruk lank hierdie forum, maar is eintlik nog nuut hier. Haal my hoed af vir julle wat aanhou probeer en elke keer opstaan en aangaan na BFN. Ek sien uit daarna om die padjie saam met julle te loop en almal te leer ken!

My storie: van jongs af het ek geweet dat my hormone baie deurmekaar was en dat ovulasie baie selde gebeur het, alhoewel dokters nooit 'n amptelike diagnose gemaak het nie (as ek nou terug kyk kan ek nie dink hoekom nie). In 2011 het ek wonderbaarlik swanger geraak met ons seuntjie (nou 2 jaar oud) na maande van geen ovulasie en dit sonder dat ons probeer het. Dank die Here dat hy ons gebede op so manier verhoor het. 10 maande terug het ons besluit dis tyd vir 'n boetie of sussie en het toe hierdie paadjie begin stap. In November 2013 is PCOS uiteindelik gediagnoseer by my. Ons het daarna 3 siklusse van 50mg Fertomid gedoen sonder sukses. My gynae het my gister verwys na 'n FS, maar hy kan my eers oor 'n maand sien. Was gister maar af gewees en het so gehoop die afspraak kan vroeër wees. Voel vandag darem beter.

Ek het besluit om intussen te fokus op dit wat ek wel kan doen. Wil graag 'n gesonder leefstyl probeer en het gedink aan iets soos die Paleo, LCHF of Tim Noakes tipe dieëte wat fokus op kleiner hoeveelhede carbs, goeie vette en geen grane, bone of suiker nie (ek het IBS ook, so dit kan my in elk geval net goed doen). Sal graag wil hoor as enige van julle enige ondervinding hiermee het en hoe dit vir julle gewerk het. Het al heelwat positiewe stories gelees oor PCOS en hierdie tipe dieet.

Sterkte aan almal van julle, veral die van julle wat nou die 2WW doen. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account