× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 5 months ago #248205 by Newbiemom
see lug en ontspanning kan NET positief wees :)

Eks van dag 28... maar my siklus is 28 of 31 dae whenever dit wil wees.
Een maand 33, een maand 31, een maand 26. Ek vat dit maar net soos dit kom

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248183 by Jame
Dag wat is jy nou?? Ja nee man jy nog baie tyd vir daai BFP!

Ons gaan bietjie Wildernis toe. Kan nie wag nie. Dink ok dit sal ons goed doen. Wie weet dalk doen die vars see lug die ding, HAHA!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248179 by Newbiemom
aaaawww jammer Jame :cry:
Vakansie sal dalk sommer baie help. Waarheen gaan julle?

BFN vir my vanoggend. So ek wag maar eers vir dag 31, en kyk dan wat gebeur :heart:

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248171 by Jame
More julle. So dis 'n BFN vir my!

Sal maar ok eers wag en kyk wat ons die vgl siklus gaan doen. Gaan vir 2 weke op vakansie so miskien is 'n "af" maandjie nie slegte ding nie.
Sal graag weer iui wil probeer en na die 3de een kan ons praat oor ivf.

Ai :cry: !! Buiten vir die teleurestelling sit ek nou nog met pms ok. Eet sommer chocolate!

Newbie, wat se die stokkie?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248155 by Newbiemom
Dankie Jame, Dink ek sal more oggend toets ja.

Ek het met die tweeling vir so ruk progesteroon gebruik en dit was nogal gagga. Maar ek loop nog heeldag met 'n moewiese smile op my gesig oor ek so naar voel :lol: Mens se perspektief verander darem vinnig as jy eers aan die ander kant van seerkry was.

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248154 by Jame
Ag die ou piepiestokkies lol ok met almal se koppe :laugh:

Toets more oggend dalk?

Ai hoe mis ek dit om simptome te kan pin point. Die ronde kan mens niks pin point nie, want die meds speel so met mens se kop. Die progestoroon laat my goor voel :sick:

Whatever jy besluit jy moet ons op hoogte hou.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248152 by Newbiemom
hello julle!

Besig week vir my, maar kan ook nie hier wegbly nie ;)
Het vandag twee toetsies gaan koop...
Het so mooi vir myself gese ek gaan wag tot volgende week maar nou ja.
More is dag 28 vir my, en my siklus range van 28 - 31 dae, ek weet nooit wanneer dit langer of korter gaan wees nie. Maar nou wonder ek wanneer om te toets!

Het vanoggend lekker naar wakker geword, en dit sit nog heeldag so onder in my keel. My my seuntjie was ek al 'n week voor my period se due day vrot siek gewees.... so nou is ek VREESLIK nusskierig.

Sit ek wik en weeg of ek nou al wil toets of eers more oggend... of eers volgende week... Sal so vinnig moontlik wil weet sodat ek vir bloed toetse kan gaan, en ook begin met die progesteroon. Aaaaaiiii what to do what to doooooo?

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account