× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 5 months ago #248103 by 4may
Hi Jame
Dankie ek dink ek moet want my senuwees is aanskerwe ek bid dat ek moet begin sodat ek met my n
pille kan begin, sal gou bel en hoor wat hy se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248101 by Jame
Hi 4May

Hoekom bel jy nie die doc nie dat hy loer. Laas maand met my gebeur, en toe het hul gese as ek oor verdere 3 dae nie begin nie, moet ek ingaan dat hy net kyk dat ek nie cyst het nie en dan kan hul vir my pilletjies gee wat jou sal help weer begin (het geen benul wat is die pilletjies se naam nie).

Dit maak tog bietjie sin, jy het nie geovuleer nie so dis dalk hoekom. Doc het al vir my verduidelik dat jousiklus nie bepaal wanneer jy ov nie, maar dat dit juis andersom werk, jou ovulasie dag bepaal hoe lank jou siklus is, mmmm so iets..;)

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248100 by 4may
hi almal

Ek is nuut hier, hoop dit gaan goed met almal.
Ons probeer nou al 'n jaar swanger word was by dr gewees hy het my op fertomid 50mg gesit het
op dag 21 gegaan vir bloedtoets, my ovulasie teling was 0.6 gewees, dr se ek ovuleer glad nie,
hy het my nou vir 3maande op 100mg gesit, ek moes die 30ste maart begin het en het nie trek nou
by die 8ste April 2014 weet nie wat om te dink nie en stres baie.

Enige raad!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248096 by Jame
Mommyme, kom ek gee jou raad, raad wat ek GLAD nie self volg nie :P .
Hou so lank uit as moontlik voor jy toets, sodat jy weet dat as jy BFN kry dit wel heel moonltik die geval is, so ook 'n BFP.

Ek gat staan mos en toets sommer 9dpiui en vanoggend weer 10dpiui (of 9dpo en 10dpo). Albei kere BFN tjank sommer, maar wat het dit my wyser gemaak .....NIKS!! Dit kan nog te vroeg wees of dis wel BFN, so nou is mens so in LIMBO die hele tyd. Dan begin mens goed search op google soos die vgl " 10dpiui bfn any hope".. :P

So as jy KAN hou uit tot AF dag laat is. Maar dis baie makliker gese as gedaan. Ek kan dit nie doen nie.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248095 by MommyMe
Hi julle

is in die dredded 2ww.

Ek was nog altyd bietjie deurmekaar.

Natuurlik moet mens wag dat AF wegbly om idee te kry van moontlik swanger,mar soms se hulle jy kan toets voor Af moet begin? is dit werklik akkuraat? Of wanneer is die beste tyd om te toets?

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248092 by Jame
Ai Lagogies, so jammer om te hoor!!! Mommyme baie sterkte vir jou ook!!! Ai dis sleg.

Newbiemom, jy moet laat weet as jy nuus het.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248091 by Newbiemom
aaaa.. jammer Lagogies :(

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account