× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

9 years 2 months ago #277380 by StellaK
Bea en bytjie, julle seuntjies is so pragtig. dit is so lekker om baba gesiggies hier te sien.

Jooste, so bly dinge gaan goed met jou swangerskap. en ek hou duimvas dat ML instem vir nog enetjie.

Lagogies, vriendin, ek bid so hard saam jou vir dai groen lig en dan ook dat jy sommer baie vinnig sal swanger raak.

sal lekker wees om ook van die nuwe daems te hoor

AFM: my verassings babatjie verjaar volgende week dan word hy 2. ek voel amper meer emotioneel oor die verjaarsdag as oor sy 1e verjaarsdag..hehe
ons plan was om die maand weer te begin TTC, maar baie dinge is net nie nou reg nie so ons gaan nog so bietjie wag. ek is nogal baie hartseer daaroor, maar dit is nou die beter besluit om nog bietjie te wag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 2 months ago - 9 years 2 months ago #277377 by Bea
Ag hoe lekker is dit om nou van almal te hoor! Ek kom check af in toe om te sien of als nog goed gaan met jou Jooste - en yay, so bly om elke keer goeie nuus te lees!!

Bytjie, ag jinne mamma, is dit nie die twee mooiste seuntjies in die wêreld nie!!

Lagogies, ek hou styf duim vas - niks is onmoontlik nie - ons oumas het almal nog kinders in hul veertigs gekry!!

My twee is nou ook al 9 maande oud (6 maande gekorrigeerd) - kan nie glo die tyd vlieg so nie!! Dit raak nou al moeiliker om hulle saam af te neem, want een is altyd aan die beweeg!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 2 months ago #277376 by joo~ste
Ha ha!!! Oorskop in beseringstyd! Wel - dan is ons almal maar daar. Ek het Maart maand 40jr oud geword en DH word oor 'n paar maande 40jr. So...ons is ook al "lank in die tand" soos my FS na my verwys het toe ek nou die week by hom was.

Ons sal so graag nog 'n keertjie wil probeer. Drie voel darem net so onvolledig...(Knipoog!), maar ek weet nie of ek weer kans sien vir alles na wat ek die die laaste 18 maande deur is nie. Om nie te kon swanger raak nie was een ding...maar om 6 agtereenvolgende miskrame te trotseer...was totaal en al 'n ander ball-game. Dit het ons huwelik ook onder baie druk geplaas. Ek sal sien hoe voel DH soos wat Desember nader kom. As hy nie gretig is vir nr. 4 nie, sal ek my sommer laat steriliseer saam met die keiser. Dan kan ek ook finaal die TTC-hoofstuk toemaak. Wat 'n laang pad...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 2 months ago #277371 by Lagogies
Bytjie jou twee manne is so handsome!

Ja dit bly maar n spesiale groepie.

Jooste as dr my die groen lig gee sal ons maar weer begin met hormone en iui. Ek het nie geld v ivf nie, maar M was n iui baba.

Ek is ook nou 42, kon nie my profile update op selfoon nie. Soos ek v dr se ek wil kyk of ek nie oorskop 3 in beseringdtyd kry nie. :silly:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 2 months ago #277367 by Bytjie
Jooste, eks bietjie hartseer oor ons nou klaar is, maar ek het ook verlede jaar 40 geword. Ons ttc pad het ook biejtie tyd gevat en ja as ek net so1 of 2 jaar jonger was dan sou ek defnitief vir die meisiekind gegaan het :P . Maar my suster se 18jarige dogter is nou swanger (die kinders van vandag is so nalatig met seks, dis nie eens snaaks nie en ek het so baie met haar gepraat oor voorbehoed maar nou ja) met 'n dogtertjie so ek sal seker maar met haar moet popspeel jong

Ek regtig bly jys on track met julle nunu. Kyk maar hoe dit gaan as nunu hier is en vat dit dan daarvandaan verder met die ttc.

Ek wil baie graag ietsie van die ander dames hoor, hoop hulle lees en post iets.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 2 months ago #277364 by joo~ste
Ai....hierdie groepie vroue bly darem spesiaal!!! :woohoo:
Lekker om weer iets van almal van julle te hoor.

Bytjie:
Jou kinders is pragtig!! Kan nie glo dat jy nou "klaar" is met jou TTC-pad nie. Is dit nie 'n vreemde gevoel nie? Ek begin al klaar wonder of ek en DH nie tog maar na hierdie nunu vir Nr 4 moet probeer nie. Ons wou nog altyd 4 gehad het, maar die feit dat die lengte van ons TTC-pad my nou in my 40's in gestoot het, maak dit in alle waarskynlikheid onrealisties en onverantwoordelik? Ek gaan dit maar 'n gebedsaak moet maak.

Lagogies:
YAH!! - vir weer probeer. Gaan julle eers natuurlik probeer of sommer dadelik inspring met behandelings?

AFM
Ek was gister vir my 18 week sonar en dit was so ongelooflik! Dit bly darem net 'n wonderwerk....... :laugh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 2 months ago #277361 by Bytjie

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account