× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127118 by Paisley
strikkie - wag net totdat jy daardie lyfie begin voel skop in jou.... dan besef mens eers werklik die GROOTSHEID van ons liggame besef!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127116 by Lia
Pais, maar jy het seker al alles reg vir baba kamer. Het jy toe materiaal gekry?

Strikkie, dit klink mos baie positief !! FXFXFXFX

Sjoe girls, ek het nog nie baie gekoop nie, skryf my laaste eksamen volgende week en die kombuis behoort ook volgende week in te gaan, so dan kan ons finaal begin met baba kamer beplanning en alles wat ons moet doen en kry vir baba.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127104 by Strik*kie
O ok, dankie ons liggame is darem eintlik ingewikkeld, nes ek dink ek weet wat gaan aan dan leer ek weer iets nuuts :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127103 by Paisley
hehe - nee gladnie strikkie.

Die eierselletjie kom uit die corpus lutheum uit - en die CL skei progestoroon af wat jou baarmoederwand signal om "intact" te bly sodat implanting kan plaasvind. So dr. Pentz glo daaraan dat as die eierstokkies lekker pyn, beteken dit die CL werk juis mooi en kliphard om seker te maak die baarmoederwand is gunstig. En jy is nou juis op daardie crucial fase waar die oukie lekker begin nessie skrop! So embrace die ou pyntjies. Dit is heel moontlik dalk 'n teken van die goeie dinge wat kom.

My dr. het op my 12 w ondersoek nog vir my weer die CL gewys wat daar op my eierstokkie gesit het.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127100 by Strik*kie
So eintlik beteken dit dan die eggie het nie gevat nie as ek reg verstaan? Sorry ek klink nou dommer as dom :blush:

Thx Paisley.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127095 by Paisley
is maar die corpus lutheum waaruit die eierselletjie gekom het wat so pyn. Jy moet onthou - dit is 'n 2cm thingy wat op jou eierstok sit en besig is om te disintegreer - dit is maar seer.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127088 by sexy~hexy
Ek dink Ackermans s'n is dalk 'n goeie bet? Aangesien hulle prem klere ook aanhou.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account