× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127025 by Strik*kie
Cornel, skies man baie baie geluk met julle herdenking!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127023 by Cornel
Dames ek het nie vandag baie saam gesels nie,maar ek gaan solank vir julle groet!

Gaan nou bietjie saam DH op die bed le......hy werk vannaand en dit is nou VREK WARM hier!

Lekker middag vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127021 by sexy~hexy
Paisley....my dokter het ook gese Jayden gaan 'n groot baba wees...toe koop ons ook baie 0-3mde...en ja...daar was dit toe hopeloos te groot vir hom!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127020 by Driekie
Dis juis hoekom ek die epesiotomie gekry het - want Markus het te vinnig gekom..hehe..haastige oukie!!!

K - ek was in die hele kraamproses en het net n VIESLIKE seer brandpyn gevoel en toe's Markus uit en so saam saam breek my water toe eers so dit was heel gross (of dis hoe dit vir my van bo gelyk het)

Na die tyd het ek die verkeerde raad gevolg van gooi bietjie Savlon of Dettol in jou badwater....en dit het my baie pyn besorg omdat dit nie wou genees nie..SO DAMES die wat dit oorkom ONTHOU GEEN SAVLON OF DETTOL NIE!!!!Die antwoord en dit sal jou binne twee dae amper volkome laat genees is ENGELSE SOUT in die badwater!!!!

Anje - ek het soveel moontlik nagelees oor wonder-woman stories en horror-stories en met baie vriendinne wat toe alreeds gekraam het met of sonder c-sec gepraat....en glo my dit help baie want dan kan jy jou op enige situasie voorberei en dan dink ek persoonlik maak dit jou kraam-storie vr jouself net soveel makliker (dalk oor jy meer gerus is)
En wat sal wees sal wees..daai baba gaan op een of ander way moet uit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127019 by sexy~hexy
Hehehe Anje, ek stem met Tienka - weerens :D Jayden was 3,38 en newborn was ook vir hom te groot die eerste maand...maar hy moes dit maar dra LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127018 by Paisley
hehe - sorry ankies ek het jou storie gemis!!

Anje - ons vrouens is sterker as wat ons dink...

Tienks - well doneth though! Maar ek dink ek moet eers my dr. se gebruik uitvind voor ek nou gestress raak oor sny en skeur and what have you!

Oor die newborn - toe ons gehoor het rikus staan 4 kilos se kant toe het ons summier ophou newborn koop. Ons het seker net so 3 newborn suits.. Tienka kon jy nader aan die einde akkuraat gesien het hoe groot boeta sou wees?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127017 by sexy~hexy
Hi julle

Kyk gou hoe STUNNING lyk ChanM se babakamer!!!

www.moomie.co.za/forum/4-pregnancy-and-b...?limit=15&start=2205

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account