× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127351 by Strik*kie
OMw - nee nou het julle my en Slakkie klaar banggepraat ha ha ha

Skapie se baba is soooo cute. Raak sommer broeis!!!!

Hi Paisley!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127350 by Slakkie
Pais - Nee het met Dr. P gepraat op CD 1 maar ons was mos weg verlede week en naweek toe is hy bang ons mis dalk die eiertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127347 by Paisley
hey girls!!! Sorry oor die brakker drix! mens raak so lief vir die goedjies!!

Slakkie - het jy toe nie die iui gedoen nie? Sorry ek het gemis??

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127336 by Driekie
Dankie julle!!!

OI Tienks - maar solank hy daem gesond word!!Ai, ek wens sommer soms daar is wonderkure wat diere vinnig kan gesond maak!!

HI GB - hehehehe, nog n suiwer boerseun!Markus het ok pap gehaat en als bespoeg as jy pap naby hom gebring het!!Ek wed jou as jy hom n stuk biltong in die hand stop dat hy doodgelukkig sal wees!

HAHAHA Strik en Slak - nee man kraam is nie so erg nie!!Kan nou nie hier in die ope presies se hoe dit voel nie want dis vulgar,maar regtig dit klink baie erger as wat dit is..

WOW - dis flippen awesome vir Sunrise!

Ek het op FB die photies van klein Rebecca gesien - wow - wat n bos donker hare!!Sy's pragtig!!!!Laat my nogals regtig dink aan die beskrywing van Rebecca in die Bybel...sys te PRAGTIG!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127334 by Slakkie
Gaan goed Strikkie!

Ek ken ook al vir Sunrise vanaf PF af is so bly vir haar ek gaan gou vir haar post!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127329 by Tienka
Hallo G, lekker om jou te sien. De Nys is noggie lus vir kossies nie, ek het vir Shayne so 2 weke terug pap gegee en hy het nie 'n probleem daarmee nie, maar ek het opgehou na so week want hy het dit nie regtig nodig nie, sy melk is nog genoeg vir hom. Geniet die puppy en kom wys foto's asb

Hi Strik en Slak, julle moenie dat ons klompie julle bang praat nie, dis regtig nie so erg nie, ek het dit al 3 keer gedoen :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127328 by Strik*kie
Driekels, ek is so jammer oor julle woef, ek dink ek sou heeldag getjank het. Hoop maar dis nie nodig vir uitsit nie. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account