× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127012 by Tienka
Man Pais, dit was pure simpelgeid, ek kon my eie alie skop :laugh:

Met my 1ste het ek pethidene en gas gebruik, met my 2de 'n epi so ek wou probeer met niks.

Ek is met my eerste geboorte geknip, het dit nie gevoel nie maar was vir so 5 dae na die tyd seer, nie te erg nie. Het 5 steke gehad.

Met my 2de en 3rde het ek geskeur, maar net 2 steke elke keer gekry, 1 inwendig en 1 uitwendig. My dr knip nie.

Anje, daai newborn klere gaan te groot wees, sy gaan versuip. Shayne was 3.88 en newborn was vir hom vir die eerste 2 weke te groot

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127011 by sexy~hexy
Ons as vrouens is geskape om geboorte te gee - normaal. Kyk na al die ander lande, daar word slegs keisers gedoen in 'n uiterste geval van nood. Jou baba se gesondheid kom eerste ja, maar ek glo ook dokters in SA doen te maklik 'n keiser met 'n storie van "jy is te klein en jy sal baba nie kan uitdruk". TOS. Hoekom doen ander vrouens dit regoor die wereld dan?

Ek het ook gehoor dat mediese fondse dit ook nou so gaan begin doen...so dit lyk my SA is oppad na hierdie tipe van geboortes.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127010 by sexy~hexy
Anje...ek het 'n keiser by keuse gehad...onder vol narkose. En dit was vir my regtig seer. Ek het nou wel op 16weke 'n idee gehad van hoe dit is om normaal te kraam, en ek is nou spyt ek het nie destyds met Jayden dit probeer nie. Daar is pyn meds wat jou help wanneer jy normaal kraam. Dis hoekom ek nou se, probeer gaan vir normaal, maar moenie net daarin vaskyk nie. Baie vrouens fokus so op een geboorteplan dat hulle heel teleurgesteld is wanneer dit nie so uitwerk.

Dis soos Tienka se...lees als en hoor als...en neem jou besluit wat JY dink die beste vir JOU gaan werk :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127008 by Goggatjies
pais, ek bedoel ek het al van mense gehoor wat nei geskeur het nie

my storie is op die vorige bladsy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127006 by Lia
Hehe Pais, weet ook nie of dit gaan help nie.

Ek haal vanoggend van die newborn outfits uit die kas uit en se vir my man dis hoe klein die baba gaan wees, hy se sit dit gou teen jou pens, toe lyk dit nie meer so klein nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127002 by Tienka
Anje, lees maar moet jouself nie te veel steur aan stories en ervarings nie. Moenie definitiewe planne maak nie, hou jou opsies oop want dinge werk nie altyd uit soos jy dit beplan nie.

Daa's nie nou omdraai kans nie, daai baba moet uit een of ander manier :laugh: Hy gaan in soos 'n piesang en kom uit soos 'n pynappel :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127001 by Paisley
wow ankies - wat het jy gedoen?????

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account