× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126987 by Paisley
oi oi - episiotomie! was dit baie seer na die tyd??? Ek weet nog nie wat my dr se praktyk is daaromtrent nie though. sal maar uitvind...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126985 by sexy~hexy
Ouch ouch oooooooouch...ek sit en kry sommer hoendervleis en rillings. My pynvlak is maar baaaaaaaaaaaaie laag....SO I AM PROUD TO SAY IF THEY GIVE ME SOMETHING FOR THE PAIN I TAKE IT SMILING :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126980 by Tienka
Ek het met Shayne gekraam sonder pyn meds en dit was helemal draaglik vir my tot op 8cm en toe het ek dit helemal verloor - gelukkig was dit net 'n 3/4uur van intense pyn, maar na die tyd was hel toe dr vir my 2 steke moes insit. MAAR ek leef nog :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126977 by Strik*kie
Cornel, sjoe dis baie nice, ek hou ook van sulke meubels. Sal baie nice like hoor!!

Hi Driekels, bly jy voel al beter. En ouch vir daai kraam. Ek te kleinserig. :lol:

Hallo Paisley!! Geniet die klas vanaand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126975 by Driekie
DIE GEVREESDE EPISIOTOMY Pais! Nee kyk ek het elke kraampyn die knip en die toewerk gevoel en raai n halfuur na Markus sy eerste skree gegee het toe sal die pyn-meds begin werk!!

Kyk ek se dis nie bad nie...maar ek sal dit nie by choice aanbeveel nie - BESLIS nie!!!!Dis baie eina seer!
Maar die reward aan die einde van die proses maak als soos mis voor die son verdwyn!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126968 by sexy~hexy
Ja jy is baie lucky Cornel...ek vrek oor daardie sleeperhout meubels, en dan ook ook daardie donker/swart hout meubels !!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126967 by Paisley
ek like ook cornellie!!

Hehe - drix skapie gaan met jou verskil oor die pyn. Sy beduie dat die kraampyne maar vrek seer is!!!!!

Drix het jy 'n episiotomie gehad, of het jy geskeur? Of was jy van die gelukkiges wat maar net gerek het?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account