× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #126674 by Strik*kie
:lol: Tienka, vir verlang vir Shayne, ek sien hierdie is klaar 'n gereelde troue whahahahahhahaha. Ek sien al die volskaalse vryery tussen die 2.

Ek weet dat die FS dalk die uitweg is, maar wens so dit wil natuurlik gebeur, maar ons sal sien wat lewer die tyd op. Die wag maak mens op, ek kan nou in eerlikheid se ek haat die 2ww. :lol:

Julle moet lekker aand he en geniet wat julle doen. Morgan hoop sy is ok vanaand.

Tata julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #126672 by Tienka
LOL dis darem maar 'n lekker stoel daai :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #126670 by Morgan
Strikkie dis baie droog hier maar dit het darm so bietjie gereen, maar kan sien haar ogies is bietjie geswel

Ja tienks sy se sy wil weer in shayne se stoel gan sit!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #126668 by Tienka
Strik, die FS kan dalk net help met daai bondeltjie. Ek weet dis moeilik en intens om so op ttc te konsentreer, maar dis die eindproduk werd. Probeer vasbyt vir nog 'n rukkie!!

Morgs, sy verlang na Shayne en wil kom kuier LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #126667 by Strik*kie
Dink jy nie dis die klimaat nie, dis mos anders hitte daardie kant as in pta??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #126665 by Morgan
Strikkie hou duim vas dat jy nie eers hoef FS toe te gaan nie!!

En iets hier in pburg pla haar..... sys baie difficult hoop sy adjust vinnig want sy maak my klaar en my geduld raak gou op

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #126664 by Strik*kie
Ag lekker Morgan, shame ouma geniet die kuier seker baie.

Tienka, ek weet ok nie meer nie maar ja, ons sal iewers ook daai bondeltjies vashou!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account