× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126904 by Driekie
HELLOOOOOOOOOOO!!!!!!

Selfs my notas het my in die steek gelaat vandag!Skuus julle oor geen personals nie!!!

Skaaaaapie - UITEINDELIK is poppie (skuus eks bang ek spel haar naam verkeerd) hier!!!Baie baie geluk vir jou en jou man!!!Mag dit vir julle die mees fantastiese ervaring ooit wees!!!

Ek kan wel van Charlaine se %^&-en-hare met die ouers onthou....my raad dolla sit hulle neer soos twee kiddies en sit jou voet neer hier en nou en niks verder nie..my skoonouers het dit vir twee weke probeer en omdat dit sy ouers is het my man dit met hulle gedoen en dit was die end van die prent...en ja al jaag hulle jou weg laat hulle dit doen (klein geheim..die blaf is erger as die byt)...o ja en oor die kontrak-storie..jy is manager so jy moet die reels nakom dis jou werk..so jou pa mag nie moan as jy nou wil he jy en dh moet kontrakte teken nie..want jy doen net jou werk

En dan die kolostrum en borsvoed - ek het geen niks enige verskil aan my boobs gehad met Markus..en ek kon nie borsvoed nie want die melk was nie genoeg..die keer hoop en bid ek dis anders..en jippee die boobs het al redelik verander...moet net nie ore uitleen aan ander se praatjies nie en hou moed daar is salf soos lansinoh ens vir as hulle seer raak

En dan kon ek onthou hier was n paar van ons ttc maatjies wat gister redelik gatvol was..dollas gooi die vloer-moer en vent oordentlik dis hoekom ons mos hier is om julle te ondersteun..ek stuur vir elkeen van julle n bondeltjie baby-dust en n reuse-drukkie!Hou net moed julle...dis al wat nodig is (en miskien n dok se meds maar dis bysaak)..met geloof is enige iets moontlik!!!!

O jaaaaa en die boepie-pics van Karin en Marie - sjoeeeeee dis soo mooi julle!!!!!!


Skuus ek doen nie personals nie maar LET WEL elke een van julle is gegroet!!!!

Ek was toe by die dok Maandag eeen uiteinde...so R800-00 later..baie erge sinusitus as gevolg van ellergiee wat na my bors toe getrek het....en hy gee toe vir my en sommer vir Markus wat dieselfde het elk n asma-pompie en vir my hoesgoed..als darem veilig vir swanger-mammas..en sjoe ek voel stukke beter..so hopelik sal ons na die naweek weer gesond wees...manlief is nog nie oor sy maag-storie nie..so ek hoop maar die meds wat hy drink help ook voor dan!

En dan gan ek die naweek na my vriendin se baby-shower en het ons gister gou haar geskenk gan koop....man o man maar die seuntjie-kleertjies is net adorable!!!!!!As my man my nie aangejaag het nie het ek seker nou nog daar gestaan!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126902 by Strik*kie
Ek dink nie Lalie het weer getoets nie, sy het net gese dit lyk of af oppad is.

Waar is almal vandag????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126880 by KarinM
More julle. :)

Bly dit gaan goed.... sorry oor die naargeid Anje en Beertjie! hoop dit gaan gou beter word.

Ek wonder ook oor Lalie!! Weet iemand?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126866 by Lia
Weet iemand of Lalie dalk weer getoets het ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126865 by Lia
My baas ry bietjie rond vanoggend, so ek kan die oggend nou rustig vat. Voel darem al baie beter. Tienks, ek skip nooit my ontbyt nie, sal omval as ek dit doen :)

Jaaa, Baie Baie Geluk Skapie, sjoe, sy is lekker klein. Kan nou nie wag om phodies te sien nie.

Sies Morgs !! Carli is nie vet nie, net gesond !!

Ag cute Tienks, geluk op die deur slaap, ten minste weet jy die mense werk vir die geld wat jy betaal.

Hexy, net van 'n plek in PTA, en my man se dat hulle vat nie online bestellings nie. Jammer.

Toemaar Strikkie, jou dag kom !!!!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126864 by sexy~hexy
Dankie Strikkie...gaan gou daar loer. Wil kyk om een kontant te koop dalk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126855 by Strik*kie
Hexy, kyk bietjie by die plek in Bftn - dink hulle het tipe afbetalings ook ek kry gereeld mails van hulle vir specials, so hou bietjie dop op hulle website. Het nog nie by hulle gekoop nie maar jy kan daar loer.

compuden.co.za/products

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account