× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126761 by Lia
More more dames, ek kom groet gou voor ek begin werk.

Hexy, jammer oor die naweek man.

AFM: Ek voel vanoggend soooo gagga, naar, lam en tam. Ek oorweeg om terug te gaan huis toe, maar my baas is nog nie in nie, hopelik voel ek beter bietjie later. Hehe, was gisteraand by die kinderhuis kinders se meriete aand en wow, hulle het baie goed gedoen as mens kyk uit watter omstandighede hulle kom. Hulle was natuurlik net te bly om 'n bekende gesig in die gehoor te sien. Was eintlik lekker aand gewees.

Geniet julle dag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126747 by Tienka
More Hexy, jammer jou naweek is nou so deurmekaar!!

Morgs, ek het opgehou om vir Shayne pap te gee want hy het dit nie nodig nie, sy melk is nog genoeg op hierdie stadium. Daai purity banana is HEERLIK!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126732 by sexy~hexy
More almal

Hoop julle het 'n lekker aandjie gehad. Toe nie gereen nie, weer effens bewolk, sal maar sien wat lewer die dag op.

Morgs, babas weet maar net as dit nie hulle huis is nie. Hulle is so gewoond aan hulle eie goedjies en hoe dinge lyk, mens besef dit nie altyd nie. Maar hoop sy pas gou aan daar!

Nie veel nuus die kant nie, darem al Donderdag :) DH het vandag weer begin werk, so 'n lang naweek wat vir my voorle want hy werk weer Saterdag- en Sondagaand nagskof :S So eintlik het ek nie 'n naweek nie SUG. Maar nou ja, a man's gotta do what a man's gotta do!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126680 by Lia
Dankie Galaxy, ek het nou lekker kliphard gesit en lag 

Ai Strikkie, toemaar ek ken ook die verskoning van nie die faks gekry nie. Hoop hulle het dit darem nou gekry.

Ankia, die swem yoga klink lekker.

Ag shame Morgs, ek hoop vir jou part ook sy pas gou aan, maar klink darem of julle lekker kuier.

Julle moet ‘n lekker aand he, ons gaan na die kinderhuis se meriete aand toe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126678 by Morgan
Tata julle lekker aand!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126676 by Morgan
Ek het gister vir haar van purity se bananna gegee en sy is MAL daaroor!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126675 by Tienka
Toema Strik, geduld was nog nooi my sterk punt nie.

Lekker aand vir jou.

Morgs, ek groet ook nou gaan die pad huis toe aandurf :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account