× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126805 by Morgan
haha dis daai ronde wange en vet bene van haar wat haar so honger maak lol.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126801 by Tienka
Jare terug het mens purity chocolate pudding gekry, dit was nou yummy!!!!! :laugh:

Hallo Beertjie, shame man, hoe voel die preggy fairies dan so sleg vanoggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126800 by sexy~hexy
Hi Morgan, Tienks en Beertjie

Ek het gesien Mommy se op FB vir Skapie geluk met haar baba :)

Hier wil dit net nie lekker kom reen nie, en dis net veldbrande orals :S Die boere het al so baie skade gehad.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126799 by Tienka
Ag wonderlik, geluk Skapie!!!

Man sy is honger, die arme ding :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126798 by Beertjie
Goeiemore julle!

Hier by ons het dit lekker gereen, en dit lyk of ons nog so 'n bietjie reen vandag gaan kry.

Ai tog Anje, ek voel ook deesdae so sleg, gooi sommer net op vir alles! Hoop jy voel gou beter...

Ek hou ook van purity...mmm... veral die perske :)

Geniet julle dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126779 by Morgan
Hi julle

Whoop whoop vir skapie se dogtertjie!! Hoop sy geniet haar vreeslik.

Anje hoop jy voel gou beter!!

Tienks Carli is nie meer happy met melk nie.... sy skree tot ek vir haar pap of purity gee

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126764 by Tienka
Hello Anje, ai toggie, hoop jy voel later beter. Het jy al ietsie geeet? Gaan klim sommer in die bed en bly die hele dag daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account