× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125026 by Paisley
beertjie - ek het maar gehoor pampers is die beste vir seuntjies, en dat seuntjies uit huggies uit pieps - so ons het maar pampers gekoop.

Ek het nie juis navorsing daaroor gedoen nie - en het maar met my GUT gegaan... Ek glo nie mens kry 'n slegte doen nie though!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125023 by Beertjie
Watter baba doeke dink julle is die beste om te gebruik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125016 by Beertjie
Hexy my volgende scan het verander na 19 November!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125003 by TaNasha
Hallo almal!

Ek was vir n week in Duitsland vir werk, so dink ek het baie hier gemis! Is daar enige juicy gossip wat ek gemis het? :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125000 by KarinM
Hallo hallo almal!

Sheez, ek moes 6 bladsye inhaal... laas week was dit so stil en nou chat jul dat die biesies bewe! LOL :lol:

(sug) kannie alles onthou nie.. sorry...
Hexy ~ sorry oor die sists! Ai toggie... hoop dit word gou gou uitgesort.

Paisley ~ congrats op die 3e trimester! Goeiste, tyd move te gou, maar dis darm lekker ook. :)

Lalie & Ella ~ Ek hou styf duime vas girls!! Julle GAAN julle BFP's kry die week!! XXX

AFM: Het Vrydag middag my 21weke scan gehad, was veronderstel om die anomaly te wees in detail maar dit het vinniger gegaan as wat ek gedink het. Was ook effe van 'n teleurstelling :( het so uitgesien na die scan en toe is meisiekind so gedraai dat ons haar nie mooi kon sien nie.
Ons kon glad nie haar gesiggie sien nie so dok kon ook nie die neusie, oortjies, mondjie check nie... ai, ek is so teleurgesteld daaroor. Maar hy het die magie, hartjie ens gesien en alles lyk reg vir hom daarso.
Het geen foto's om te post nie, dit was maar 'n funny scan gewees. Ook is ek sad want Medi Clinic gee nie meer gratis 4D scans saam met hul hospitaal bookings nie, mens moet dit self reel en betaal, ongeveer R500. So ek sal dit moet ook doen en betaal maar, want ek wil baie graag dit he.

Hexy ~ Volgende scan is 26 November 15h15.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124992 by Paisley
hey strikkel!

morgan - die vorige keer toe hulle van servers verander het kon ek mos gladnie inlog nie....

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124991 by Strik*kie
Morgan, gaan noem dit net by forum help, dn kan hulle haar help, dink ek.

Wa is Slakkie vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account