× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125134 by Strik*kie
Ek is jammer dit het nie gewerk nie, maar ons hou duime vas vir die volgende 1.

Ons ttc al van 2007 af, au naturelle, geen probleme by my nie (sover) Het ook 4-potige kinders en ja hulle kan vrekstout wees. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125132 by Galaxy
Ek is al sewe jaar getroud, ons probeer ook al sewe jaar om kinders te he maar het nog geen sukses gehad nie, ook nie IVF het gewerk nie. My stokperdjies is perdry en kuier saam met friende. Ek het baie vierpotige kinders wat baie stout is. :lol: Ons gaan weer volgende jaar gaan vir IVF en hoop dat dit dan suksesvol sal wees.

My bigest dream is to have a baby of my own one day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125124 by Cornel
Baie welkom Galaxy.

Hoop jy kuier sommer lekker hier!

Is jy op facebook?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125119 by Strik*kie
Toemaar Galaxy, ons almal voel dieselfde en niks wat niemand se maak dit beter nie. Baie welkom by ons en hoop jy kry vinnig jou bfp. Vertel ons bietjie meer van jouself?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125118 by Galaxy
Dankie strikkie dit is altyd makliker in mens se eie taal. Ag jong dit is maar sleg en ek dink nie iemand kan iets se om dit beter te maak nie, maar mens moet daaroor praat en dit uitkry, dit is deel van die proses.

My bigest dream is to have a baby of my own one day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125113 by Strik*kie
Galaxy, het op jou thread gelees, as jy afrikaans wil chat kan jy rerig by ons aansluit hoor!!!!! Ons ttc nog (of nog hele paar hierso) kan nie altyd raad gee nie maar is almal goeie luisteraars!
Kom join ons.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125112 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account