× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124934 by sexy~hexy
Darem interessant hoe elke mamma haar eie ding doen :)

Ek het bv vir Jayden van 6weke af ryspap gegee, van 4mde af Purity. En op 6mde het hy al fyn gedrukte piesang en joghurt ge-eet. Hy het bottel melk gekry - S26...en ek het als afgewissel...pappies in die oggend, bottel so 10uur...purity in die middag dan weer 'n bottel...joghurt in die na-middag as 'n snack en dan weer pappies en 'n bottel...Hy was 'n gesonde baba met 'n goeie eetlus :) En hy het ook van 3mde af deurgeslaap, maar ek het hom nie by ons laat slaap nie :)

So ek smile altyd as ek sien hoe mammas hulle dinge doen...en die geheim van als is dat mens dit respekteer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124932 by G Baby
Paisley,al 3 my kinders hetr baie gehik in my maag,en hulle al 3 is gesond!!! moenie worry!
De Nys klim so by 5uur die oggend by ons in die bed,kan nie hom te veel bederf nie anders wil die ander 2 ook by ons in die bed slaap en dan word die bed te klein!!
Morgan waarmee hou vir carli besig. EK het playmat waaronder de nys speel-gedink ek wil die naweek nog iets kry om hom besig te hou. Daar het nou babycity in pietersburg savanah mall oopgemaak. Jy kan bietjie soontoe gaan...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124914 by Morgan
Al trick wat ek het is sy slaap saam ons in die bed

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124913 by Cornel
Dames waar gaan ek 'n mooi prentjie van 'n doppler kry en wat kos daai goedjies omtrent?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124909 by Paisley
wow morgan!! wat 'n blessing... 12 ure on onderbroke slaap - leer ons jou truuks hoor!!!

Ja nee -ek is sommer vies vir myself dat ek in sr. lilian se boek gelees het van die hik en komplikasies. Sommer stupid!! ek gaan nou regtig nie verder daaroor stress nie!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124904 by Morgan
G ek wou ook Carli langer op net melk hou maar my ma insist toe die kind is honger... toe try ek maar en sy was so mal daaroor ek kan dit nie los nie.

Sy slaap van 8 tot 8 elke aand so ek kan rerig nie kla nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124898 by Laliek
Pais ja nee die aand na die IUI moes ons ook ha ha maar ja daarna ook nie weer nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account