× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124230 by Goggatjies
Cornel

Ek moet werk oor die Kerstyd so ek sal nog hier wees

Strik wat is DTDV!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124225 by Cornel
Ai ek het nou 'n vreeslike lang briefie getik en WOEPS weg is hy........

Goeie more aan almal!

Dh het vandag weer dagskof begin werk........so nou kan ek weer voor die rekenaar kom.

Nog net 20 daggies dan gaan ons SA toe! Ek kan nou nie meer wag nie!Maar my hartjie raak klaar seer as ek net moet dink aan die terugkom......(ek is die enigste vrou hier oor Kersfees)

Wie beplan om weg te gaan oor Kerstyd,wil net weet of ek darem iemand gaan he om mee te gesels???????? :-(

Strikkie wat beteken DTDV?????

Lekker dag vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124221 by Strik*kie
Hallo julle

Hoop dit gaan goed met almal???

DTDV!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124214 by Goggatjies
Goeie More

Ek is so bly dit is Vrydag
Kan nie wag om bietjie laat te slaap nie. Weet nie ons dit gaan reg kry nie. Moet More William vat om te swem en dan Sondag is ook besig

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124212 by Lia
Hi dames, wil net vinnig se Hallo.

Jammer girls, ek is nou nie 'n vampire fan nie, niks daarteen nie, maar ek kon net niet gehook raak soos ander nie. Dis vir my maar net 'n storie.

Ooooh Morgs, kom laat weet ons wie het toe beste gevaar.

JoDon - Jammer oor AF man, maar ten minste weet jy nou alles is nog in order.

Marie, lekker ek kan nie wag om baba kamer te doen nie, maar moet nou eers die kombuis gemors klaar maak. Bly maar weg van die verfdampe af. En eina vir hoofpyne, jy moet rus soveel jy kan.

Karin, ek wik en weeg nogsteeds oor die borspomp ding, oor is dit regtig nodig, maar dit begin vir my lyk dis beter om hom te he as om hom nie te he nie. Ek dink ek gaan maar ook een kry, nou begin ek net wonder watter een is die beste.

Strikkels, ek het 'n vermoede hier kom binnekort twee BFP's op die site, Lalie en Ella en dan is dit jou afspraak en dan volg jou BFP. Dan lewe hierdie site weer vir 'n slag !!

AFM: Ek voel super goed vandag. Ek gaan ook lekker my hare sny. Kan nie wag nie.

Girls, julle moet 'n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124209 by KarinM
More more!!

Loer net gou in om te se hallo en lieflike daggie vir julle almal!
Ek sien SO uit na my scan vanmiddag, kannie wag nie!

Chat weer later.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124190 by Cornel
Goeie more!

WAAR IS ALMLA? :huh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account