× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124014 by sexy~hexy
Ek gaan solank groet...ons het weer koukus half 4. Lekker middag vir almal verder...ek gaan dalk nie more inloer nie, moet more weer dokter toe gaan en het dan 'n paar goed om te doen, so moet vir baas verlof vra.

Toodles :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124011 by sexy~hexy
Karin en Ankia...so wie kies julle...team Edward of Jacob? Ek vind dat die boeke vir my eintlik bietjie depressing is...en dan natuurlik sal ek graag wil sien hoe hulle Breaking Dawn gaan maak...die boek is ook vir my baie "donker".

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124008 by ChaNa
Morgs ek en Tienks bly 5/8minute se ry van mekaar af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124004 by Paisley
hey dames!!!! Hi drixxxx lekker om jou weer hier te sien. Bly boeta begin nou lekker beweeg!!!

Hierdie een is soooo besig ook. dit is lekker lekker! Maar sy spasie raak nou min, dit is nou sulke wave bewegings ook by. So cute!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124000 by KarinM
Hi julle... gits nee man, dit raak regtig stil hier. Ek moes gewoonlike bladsye en bladsye lees om in te haal. Hoop maar al die dames is net besig.

Hexy jou vingers lyk eina man! Dis seker veral seer as jy dit in warm water moet sit, sal seker vanaand voel as jy bad. Maar darm verlig die water dit naderhand.

Hi Morgan! Ag Carli is te pragtig jong! Kan nie glo hoe gou vier maande gegaan het nie.... dis scary!

Oooeee Twilight reeks!! Moenie my begin nie, LOL ek het al vier boeke en het hulle al twee maal gelees. Ek is mal daaroor en ook oor die flieks.

Ek soek nou on line na Avent bors pompe, wil vir my ene aanskaf om ekstra melk uit te pomp terwyl ek borsvoed volgende jaar. Dit kan mos vries vir 3 maande, maar ek wil nie een in die winkels gaan koop nie, die goed is te vrek duur daar.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123989 by Goggatjies
hexy - die vingers lyk seer

Ek het al, al die boeke gelees van die reeks twilight
Ek sal dit weer oorlees en weer lees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123988 by Strik*kie
Hi Jooste, hoesit jong?

Sien dis nog maar lekker stil hierso, wat gaan aan julle? Is die ttc girls dan nou almal weg?????? Ons kort net goeie nuus sodat die thread weer kan buzzzzzyyyyyy raak. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account