× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124485 by Beertjie
Halo almal! Loer net gou in om te sê jul moet n fab naweek hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124437 by Cornel
Sjoe wat gaan hier aan? DIS DOODSTIL??????

Sien hier in niemand meer nie!
Die wat dalk loer of kom inloer..............Lekker naweek vir almal van julle!

Hoop Maandag gesels ons meer!

Lovies xxx

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124412 by Goggatjies
KarinM, kan ek die medela borspomp voorstel
Ek het die medela pump in style, en ek het hom gekoop omdat ek darem meer as een kind wil he, en dan is dit die geld werd.

The Pump In Style Advanced is an all-in-one solution ideal for working mothers. Its technology is based on the latest results of research.

Proven to be the best selling double electric breastpump worldwide
Maximum efficiency: double pumping and 2-Phase Expression for maximum time saving
Always be mobile: the Pump In Style Advanced was designed for frequent use away from home
Easy to handle: all-in-one solution - perfect for transporting and cooling breastmilk
Convenience: vacuum levels can easily be set using only one button

Ek het by die werk uitgemelk, en dit het my 20 min gevat om altwee borste te laat uitmelk.

As jy nie na so groot ene wil kyk nie, ky na die medela swing

SwingExpress milk quietly and discreetly - The Swing electric Breastpump combines a multi-award-winning design with the latest technology. The electric breastpump is very quiet and therefore represents the ideal solution for regular and discreet breast pumping.

Efficient: Pump more milk in less time, thanks to our 2-Phase Expression Technology
Unique: Ideal for daily electric pumping
Comfortable: A range of vacuum levels and settings
Easy to use: Easy to assemble, use and clean
Convenient: Quiet and compact design, ideal for discreet pumping

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124356 by Driekie
HELLOOA ALMAL!!!!

Skuus my kop is regtig dof van verkoue en sinus so ek kan nie veel onthou nie!

Beertjie - ons het nie medies nie nee,maar sodra Eoin hier is wil on ons alies in rat kry en dit doen!Hier by ons is n kliniek wat die tiener-meisies gewoonlik na toe gaan waar n mid-wive en die dokter die bevallings doen wat nogal oulik is.Ek het met Markus soontoe gegaan en die hele proses het my R2800-00 gekos.Ek was by my gewone gynae tot op 36weke en toe gan ek na die dokter toe..

Hexy - dis wat ek al laaaaankal wou vra - hoe is die 3de movie???Ek het al die boeke en het hulle almal gelees.Die boeke is vir my WOW verby,maar ek voel in die algemeen enige boek waarvan n movie gemaak word is die boeke net soveel beter..en ek stem ook team EDWARD!!

Soos julle hierbo gelees het het ek n reuse verkoue of dis net my sinus wat nou probs gee..voel heel hees en uitasem!!En RAAAAAI...ek het my Mexican Bola as n B-day pressy by my man gekry!!!!!Dis die silwer enetjie met die 2 voetjies op...very impressed dat my man presies reg gedink het wat ek van hou!!
Markus is ok lekker vrot van verkouerigheid maar hy lyk darem beter vandag!

Anyhoe - DTDV!!!!!!!!!!!!!Nes Strikkels gese het!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124333 by Cornel
Dankie Anje!

Ek sal maar op nie net kyk of ek nie iewers reg kom nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124329 by Lia
Jammer Cornel, nie 'n idee nie. Het op 'n stadium baie lank terug daar naby gebly, maar almal wat ek ken is ook nie meer daar nie.

Girls, ek is vandag vir die eerste keer vandat ek swanger is, regtig egtig lus om bietjie te shop, shop vir my en shop vir baba, maar nou moet ek my inhou tot die kombuis klaar is. Ek moet in elk geval vir my iets kry vir 'n troue volgende week, so gaan maar met die oe shop en die kredietkaart by die huis los.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124319 by Cornel
Het gekry,baie dankie Strikkie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account