× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124759 by klippie
Goeiemore dames! Ek is bly om te rapporteer dat ek amper heeltemal genees is! Wow! Wat 'n gagga 2 weke was dit nie!

Ek sien so uit na hierdie week - dis Ella en Lalie se week, en ek voel so aan my bas ons gaan dubbele goeie nuus kry!

En as ek dit nie mis het nie is Beertjie en Ansa volgende om te kom vertel of dit blou of pienk is????

ANKIA!!!!!! Geluk met daai gewigsverlies! Wow, dis super-dooper wilskrag! Jy moet bietjie pics op FB sit "before" en "after"! En geluk aan Cornellie ook - jy's goed op dreef girl!

Aan al die ander dames, hallo hallo mwah, hoop julle het 'n lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124757 by sexy~hexy
O ja...het vergeet om te update:

Was Vrydag vir 'n check-up na my skraap...en so waar as die vet weet...nou is daar skielik weer siste...sommer 'n hele paar :angry: Moet nou gaan vir 'n volledige bekken-sonar. Hoekom hou dinge nie net op nie, en hoekom en wat veroorsaak siste?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124753 by Cornel
Goeie more dames!

Sien almal het darem 'n lekker naweek gehad! ;)

Ons naweek was mar dieselfde as al die ander,Dh het gewerk en saterdag aand het ons by my skoonsussie gaan braai........maar ai dit was die frustrerende aand nog ooit!!! :blink:

Ek voel sommer nou nog geirriteerd.....voel of ek uit my eie vel kan klim........ :S

Weet nie wat gaan aan nie,miskien maar omdat AF haar verskyning oor 7 dae moet maak.......

Lekker dag vir julle almal......hier is dit sommer al van vroeg af warm ~ het lekker gesweet in die gym ~

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124751 by Goggatjies
Goeie More

Ek weet dit is Maandag, maar ek voel goed, en baie opgewonde
Gaan oor 2 weke vir so wekie weg saam met my ma-hulle
Dan is dit amper Des en dan is dit party tyd - whoohoo

Julle moet 'n lekker dag he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124734 by Paisley
more more dames!!!!! Bly julle almal het lekker nawekies gehad! Ek het maar nes geskrop en sulke tipe dingetjies, so was maar besig - maar dit is ook lekker!!!

Oe oe - kan nie meer wag vir ella se toetsie nie!
WHOOOHOOOOO!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124731 by sexy~hexy
More almal

Hoop julle almal het 'n heerlike naweek gehad. Ons s'n was heel lekker, DH het nou wel Vrydag- en Saterdagaand gewerk :S Het Saterdagaand na die Cansa Relay for Life gegaan, vir Arno Jordaan en Bobby gaan kyk...maar ai, het so vinnig koud geword op die rugbyveld en daar was nie eintlik sitplek, so was so na half-elf by die huis. Gister vir DH se ma en skoonsus gaan kuier...en gisteraand lekker dvd's gekyk...Die wat nog nie The Last Song gekyk het nie, julle kan maar hoor!!! Alhoewel dit nou gaan oor jong romanse, maar ek is maar 'n sucker vir so iets :D

ELLLLAAAAA....jy toets mos vandag toetsie nr 1...kom laat weet ons van jou BFP ;)

Sterkte met Woensdag se toetsie Lalie...hoop die eksamens gaan ook goed :)

Driekie...Eclipse is meer van 'n "romantiese" movie...lekker humor tussen Jacob en Edward...en dan ook sad want Bella besef sy het vir Jacob ook lief, maar sy is liewer vir Edward...

Hoe gaan dit met al die ander?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124714 by Beertjie
Hallo julle almal!

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad!
Ek was maar stil die naweek, het bietjie huis skoon gemaak en vir my male gaan kuier! Het die oulikste klein kameelperdjie vir baba se kamer gesien, maar hulle was nog besig om die goed te prys, sal maar vandag gaan kyk wat dit kos... ek moet dit he!

Hoop nie almal gaan weer so stil wees vandag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account