× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122797 by Beertjie
HALLO ERTJIE, kom chat 'n bietjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122785 by Beertjie
Ek verlang na al die vrouens!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122769 by Beertjie
Glo my dit werk en moet dan nie deur die nag opstaan nie! Of sit jou bene teen die muur en kyk 'n fliek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122752 by Cornel
LOL! Vir boudjies lig! Ek het sommer die kussing dubbeld gevou,sodat die boudjies lekker hoog kan le!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122748 by Beertjie
Hallo slakkie en anje en al die ander wat by gekom het en strikkie!

Ek is ook nou effens honger, wonder wat ek kan eet?
Slakkie BD net vir die pret en vergeet van al die ander dinge, doen dit net vir die lekkerte en dan gebeur die ander dinge sommer vanself, en na die tyd lig jy die boudjie so 'n bietjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122743 by Cornel
Halo ERTJIE 1!!!!

Kom gesels bietjie jong!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122737 by Lia
Hi girls, ek het net vinnig kom in loer, maar moet weer werk, so kan weer nie opvang nie. Oudit is klaar, was lekker vinnig, nou wag vir eksamen tyd om verby te gaan. Het my kos vergeet so hoop om vroeer te ry en iets te koop.

Ek het net vinnig iets gesien van 'n phodie en moes vinnig deur scan.

Wow, Beertjie, jy het 'n gorgeous preggy belly. Ek dink ook dogtertjie !! Maar ek is gewoonlik verkeerd met die goed.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account