× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122966 by Paisley
jooste - as jou siklus weer terug is na normaal toe - en daar nie spotting is nie is dit 'n GReAT teken.

met my 2e iui was ek op baie sterk progestoroon aanvullings (omdat ek so gespot het). Dit was die eerste maand wat daar nie 'n random dip in my LP was nie, die eerste maand wat ek nie gespot het nie, en die eerste maand wat ek BFP gekry het...

En vir 'n jaar lank het dr's gese my man se sperme is screwed, ek is gesond. Meanwhile was sy 5% morfologie toe geen probleem nie - my LP spotting was die eintlike culprit... So ja, ek glo regtig - as jou spotting gesort is, is jy oppad na 'n bfp!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122964 by joo~ste
Julle is dierbaar! Ek voel nou sommer beter : - ek moes gehoor het dat ek gaan swanger word..voordat ek 7kg verloor het. Dit is vir my veel lekkerder om daaraan te dink - as om te dink aan wat ek gaan moet doen om gewig te verloor!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122960 by Cornel
As ek nou terug dink dan wonder ek hoekom ek so dom was om sulke dinge aantevang.....weet nie van jou nie,maar ek het so paar nagevolge daarvan oorgehou......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122956 by joo~ste
Ai..Cornel
Ek het weer so oorboord gegaan met my gewig 'n jaar voor my troue. Het geglo dat ek brandmaer moet wees om gelukkig te wees...wat 'n ramp het dit nie afgegee nie. So ..nou weet ek dat 'n gesonde gewig en algemene fiksheid eintlik die beste manier is. Dit is my doelwit. As ek 7kg verloor is ek nog mooi binne my BMI grense.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122955 by Cornel
Ek dink ook so Pais,hulle se mos sodra die vrou bietjie gewig verloor het,is hulle meer vrugbaar as ooit te vore.........dis hoekom ek maar eerder terug gegaan het op die pil.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122950 by Paisley
jooste jy gaan nog swanger weer voor jy eers kan tyd maak vir gewig verloor!!!! Moet nie daaroor worry nie...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122942 by Cornel
Ai Jooste,in die begin het die gewigverloordery ook maar vir my na 'n vreeslike storie gelyk.....Toe ek jonger was,het ek vreeslike dinge gedoen om mooi en maer te wees.....so ek is maar vandag baie bang vir 'n dieet......ek gaan altyd tot op die uiterste.

Maar glo my,DH hou vir my baie fyn dop!

Maar hou moed,dit sal soos ys van die berge afsmelt.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account