× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122940 by Strik*kie
Dankie julle, my senuwees in eintlik klaar, julle weet net nie. Maar ek glo en vertrou als sal nog uitwerk.

EK sukkel self om my 6 kg te verloor, maar met die dat ek oefen verloor ek nie baie nie. Om die waarheid te se ek oefen nou vir 1e keer in seker 8 jaar elke aand. :blush: was maar bietjie lui.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122938 by joo~ste
Strikkie: Ek weet hoe jy moet voel oor FS gaan sien. Ek hoop ook dat hierdie maand die BFP maand vir jou is. Maar...as dit nie so uitwerk nie...weet net dat die FS besoeke soms met groot verligting gepaart gaan (myne in elkgeval). Ek het dit vir meer as 'n jaar uitgestel...en was toe regtig verlig toe ek in daai man se oe kyk en hy praat soveel sin en rustigheid in my in.

Cornel: Ek sien jy verloor mooi gewig! Ek wens ek kan my ticker begin skuif...maar nope...ek dink hierdie 7kg gaan 'n stryd wees om te verloor. My motivering is om in 'n rok te pas vir kersfees wat ek jare terug gekoop het en so mooi is. Egter nou....span die bandjies oor my skouers...en lyk my boude HUGE in dit!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122934 by Cornel
Pais dis omdat die kos so (sleg) is......jy eet nie eintlik nie ~ krap meer die kos deurmekaar!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122930 by Paisley
Ek hou duime vir jou vas strikkie!!! Wow en cornel - ek weet nie hoe jy gewig verloor met restaurantkos elke dag nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122929 by joo~ste
Ja - ek het gedraf so paar jaar terug (so...3 jaar terug!) en het toe ook nie 'n probleem gehad om die kilos af te hou nie. Maar nou...o wee! Ek stap nou eers...en draf net sulke kort entjies. Sal dit maar geleidelik langer rek tot ek darem weer so 5 km gemaklik kan draf. As ek dit net so 4 keer 'n week kan doen sal ek ook weer beter voel.

Pais...so hoeveel het jy nou opgetel vandat jy swanger is? Draf jy nog?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122928 by Strik*kie
Paisley, ons try nog die maand gaan dan einde NOV pta toe. Sal dan sien wat is die PVA maar ek hoop in my hart dis nie nodig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122925 by Cornel
Strikkie,ek het dit ook agter gekom vandat ek bietjie oefen,spiere het al lekker ferm geword........

Gelukkig eet ons buite op die restuarant se stoep,so ek sien haar nie eintlik nie........bly maar uit haar pad uit,nou nou gil sy weer op my!

Pais,sjoe hoe lus maak jy my nou vir 'n PIE!!!!!Ek het vanmiddag net 'n bakkie gerasperde wortels geeet ~ het glad nie kans gesien vir die kos van vanmiddag nie......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account