× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122649 by Laliek
Cornel ek het sulke stop itching room goete gekry gister maar die verdomde goed help nie!! Ek sal maar Zambuk of iets probeer tot ek my man kan stuur vir nog goed. Heeeyyyy, miskien is dit my early pregnancy sign lol - 'n jeukerige storie lol!

Lekker dag julle ek moet aangaan met die swottings!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122648 by Cornel
Hallllloooo Strikkie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122644 by Laliek
Dankie Cornellie en Strikkels en Beertjie!

Pais - ja dis tik bietjie syfers op die calculator, krap so bietjie, swets omdat ek jeuk en dan begin ons voor lol! Ek is op Duphaston, 20mg 'n dag. Ek moet net uithou tot volgende Woens want ek skryf volgende Woens my laaste vraestel so as ek BFP voor die tyd kry sal ek nou weer niks konsentreer op die skryf nie!! En ek MOET klaarmaak die jaar! So volgende week net na my eksamen, 11h00 sal ek gaan vir my bloedtoets en ek sal julle update sodra ek uitslae het - whoohoo!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122643 by Cornel
O gats,Laliek,miskien moet jy maar gou by die apteek net vir jou 'n salfie gaan kry om aan te smeer......so gejeuk kan vreeslik irriterend raak......... Smeer bietjie Vicks of Prep aan dit sal ook die jeuk bietjie minder maak.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122639 by Strik*kie
Lalie, ek hou so styf duime vas en ek weet dat dit BFP gaan wees. Swot nou lekker dat jy kan rustig wees as jy skryf. FXFXFXFXFXFX (weet dis makliker gese as gedoen :lol:)

Hey Paisley bly dit gaan goed met jou en boeta!!!

Beertjie jou pensie is te cute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122638 by Paisley
ai tog vir die allergie.... hmmm krap en swot - dit kan nogal iets wees vir uTube!!!!

Ek is bly jy voel positief - ek wonder net so by myself of jy sal kan uithou tot woensdag om te toets??????????????? Ag maar ek is positief saam met jou! All that is needed is one eggy and one spermie... op watter progesteroon is jy?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122634 by Laliek
Pais ek toets volgende week Woensdag....yikes dis naby!!!

Ek voel ok, voel nog positief maar voel nie rerig anders as vorige kere nie of enigsins enige iets op die stadium nie!!

OOO, al wat ek by gekry het is een of ander verdomde allergie, my nek is nou al vir drie dae uitgeslaan en dit jeuk urrggghh, horrible as jy moet krap en swot ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account