× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122563 by Cornel
Beertjie,ons hoop maar dit baba en nie 'n virus of iets nie,hou dit maar dop en as dit erger word sal ek jou maar aanraai om jou dr te besoek!

Ek het gesien op FB Hexy is besig met kurses,so ek weet nie of sy vandag en more gaan kom in loer nie.

Die ander dames,skrop seker maar nog bietjie by die huise/werk......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122562 by Goggatjies
Goeie More

Anje - Baie geluk oor die belly cast kompetisie - dit is great
More Cornel en Beertjie
Beertjie ek hoop jy voel gou beter, ek was naar en het gereeld vir goerge geroep tot die dag wat ek William gehad het

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122558 by Beertjie
Hallo Anje ek is so bly om iets van jou te hoor! Hoe gaan dit nog met die eksamens en babatjie?
Wanneer sien jy weer die dokter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122556 by Beertjie
Hallo Cornel!

Ai tog ja, ek weet nie hoekom ek nou so naar is nie, ek is mos veronderstel om nou al oor daai goed te wees!

Waar is almal vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122553 by Lia
O Beertjie, jammer oor die naar, hoop dis baba en nie iets wat jy geeet het nie. Hoop jy voel darem beter vandag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122551 by Lia
More more dames, gedink ek sal gou in loer, ek wag nou vir ons oudit tannie, sy sal seker oor so 10 - 15 min hier wees, maar sien julle is ook lekker stil.

Ek is so bly dis Dinsdag, na vanmiddag se eksamen, het ek baie tyd voor ek die laaste een skryf, so kan op my tyd leer en nie info probeer inforseer nie.

Ek gaan gou probeer opvang, julle moet 'n lieflike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122529 by Cornel
Goeie more Beertjie!

Ai jong,jammer oor die naar!!! Hoop jy voel vandag sommer stukke beter?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account