× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122621 by Laliek
More almal!!

Ek pop net gou gou weer in om vir almal halllooo te se!

Ek gaan nie nou personals doen want het nie veel opgevang nie, net gesien Klippie ek's bly dit was darem nie te ernstig dat jy siek was nie :-)

Ek's vandag 6dpiui en in alle eerlikheid ek voel nie rerig veel anders as vorige kere nie!! Maar ons bly positief en sal sien wat se daai bloedtoets volgende week wat's die telling ;-)

Ek's op studie verlof tot volgende Donderdag, ek skryf nou Donderdag en Vrydag, finansiele rek en bestuurs rek - oh goodness ek moet my alie in rat kry want ek's bietjie agter met die swot!! Sit mos en dagdroom oor BFP's lol.

Ek hoop almal het 'n wonderlike week verder!! Ankia ek wou nog vir jou se ook jy is amazing girl - daai gewigs verlies is wonderlik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122614 by Beertjie
Cornel waar in die SA kom julle kuier?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122613 by Cornel
Dankie Beertjie!

Sjoe,ek is regtig bly sy en baba is okay!!!!!!!

GOU HERSTEL ANSATJIE!!!!!!!!!!!! ONS MIS JOU!!!!!!!! (as jy dalk skelmpies lees.....hehehe)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122611 by Beertjie
Gaan baie goed met Ansa, die plasenta het weer mooi vas geheg en sy sien die gini weer Donderdag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122607 by Cornel
AAAh Beertjie,jou pensie is nog so klein!!!! PRAGTIG!

Kan nie wag vir my beurt nie!!!!!!

Hi Pais! Jy en baba nog oraait???

Wie het al iets van Ansa gehoor?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122606 by Beertjie
Halo Pais! Hoe gaan dit met jou en baba?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122602 by Beertjie
JIPPIE!!!! Ek het dit reg gekry om 'n foto te post!
Ek het julle nie verniet gese, dit lykof ek al 5 maande is nie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account