× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120942 by Beertjie
Slakkie eks nog honger...!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120940 by Beertjie
Ai tog Driekie ek het nou die aand so gevoel: ML het vir my 'n fliek "The Last Song" uitgeneem ek toe tjank ek so erg dat hy se : nee man ek dink die fliek kos nou al oor die R50 van al die tissues wat ek uit huil!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120937 by Strik*kie
OMW almal laat my klink of ek nooit werk nie :blush: ha ha h ah a
Sal bietjie vir jou loer Beertjie :lol:

Hey Driekels, bly dit gaan goed met julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120935 by Slakkie
sjoe ek was net 'n klein rukkie weg en daar gat ons toe van prawns tot plasenta, ek is nie meer lus vir so lunch nie :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120933 by Beertjie
Strikkie aangesien jy die google guru is waar kan ek prentjies van teddie bere kry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120930 by Driekie
Oke nou kan ek post:

GB - mis jou elke keer!Solank DeNys gelukkig is is dit mos reg, en hy is dierbaar!!
Strik - ek stem met Pais - JUST DO IT
Beertjie - dink ook dis dalk n tipe infeksie, so drink die c-soda,water cranberry..maar onthou as dit voel of dit meer n spier-iets is kan dit dalk ligamente wees, ek kry dit nou nog..
Ansa - ek hoop jy kry die uitgerekte vakansie-tjie - enige iets om baba en mamma te help!!!!
Lalie - so so bly julle het so n goeie hoeveelheid spermies gehad!Ek glo en vertrou die ene is DIE ene!!!!
Cornel - ek is trots op jou positiwiteit en voor jy jou ogies uitvee is julle terug in SA en sit jy met n string kids!!
Nykie - ai toggie dolla - drink haar weg met wyn, eet haar weg met choccies en dan jaag haar finaal weg met n reuse borrel-bad!!!!
Pais - hehehe klein Rikus is n meneertjie!!Sien jy is n baie goeie mamma alreeds want kyk net hoe mooi groei hy!!!
Ankies - Gold Reef is AWESOME verby!!!En die rides is regtig nie scary nie!Ek het al by kermisse en Mardi Gras en sulke feeste al op scarier rides gery!!!Flipen hel, maar ek het gedink dis nou om en by R150 pp - dis so duur vandat hulle die Casino daar oopgemaak het en die plek ge-upgrade het, maar vir so once in a while treat is dit nogals die moeite werd!

Klippertjie - dit kan moontlik wees want volgens hoe ek jou ken was jy nog nooit laat behalwe met Clomid nie ne!!??Jy moes mos gister AF gekry het?Dolla ek dink dis either dat jy wel preggy is of dat jou bloeddruk lol, en nie enige van daai ander gewasse en en en wat jy opdroom/gelees het nie..Ek se wees rustig koop n toets vir nou en more...toets en dan maak jy afspraak by dok vir n vroee check-up..en ek is seker jy sal jou antwoord een twee drie he!!

En dan se ek nog hellooooooos vir Strikkels en Slakkie en Karin en Wesie en Nel!!!!HOEZIT GIRLS!!!!!!!!


Dit gaan great hier - klein Eoin is nogals besig vanoggend..hmmm...lekker!!!
OOOOOIIII julle en daar kry ek een mamoewiese preggy-moment gisteraand!!!Bietjie vroeer af van die werk vir n afspraak wat toe anyway gecancel is..so ons was toe heel rustig..my so effens vir my skoonsus se man opgeruk en hom n peace of my mind gegee oor sy luiheid maar niks ernstigs...is toe huistoe, almal klaar geshower en en en...en daar sit en grens ek en ek weet nie hoekom ek huil nie....soooooooo annoying maar nou jaa ek het BAIE beter gevoel daarna!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120929 by Beertjie
Sjoe Hexy ek het gesien hoe lyk daardie hospitaal binnein en dit is een plek waar ek nie graag wil wees nie, op tv laat hulle mos altyd goed beter lyk as in die regte lewe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account