× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120979 by Strik*kie
AI OI ai oi, waar bly Klippie? Is 2 ure nie al lankal om nie???????

Plesier Beertjie hoop dit help darem. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120977 by Beertjie
Hoekom is dit nou weer so stil? Ek vanoggend gese ek moet werk maar wie kan werk as die konsentrasie nie daar is nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120973 by Slakkie
Klippie???????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120970 by Beertjie
Wat dink julle moet ek doen: Ek is eers veronderstel om die gini eers oor 6 weke te sien (24Nov) ek is al 14 weke! Dink julle nie ek kan dalk my datum bietjie vervroeg nie? Ek wil nie eers op19weke uitvind wat die geslag is nie? Dink julle die gini sal omgee?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120967 by Beertjie
Jammer om dit te hoor Tanasha!

Strikkie weereens baie dankie!

Waar is Klippie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120966 by TaNasha
Driekie ek love die name, dis baie spesiaal.

As AF opdaag oor n paar dae moet ek bel en dan moet ek weer op CD10 en CD14 terug gaan en dan gaan hulle kyk wat presies aangaan en waar dit fout gaan. En dan heel moontlik die volgende siklus Clomid. En dan in Janurie n Hsg - waar die ink in my eierstokke ingespuit word om te sien of alles oop is en dan daarna n lap.

Hulle het gese dit lyk asof ek nog nie ge o het nie vandat met die pil gestop het nie, so nou voel ek baie moedeloos, al ons harde werk van 8 maande was vir heeltemal niks

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120962 by Goggatjies
Hallo driexter - bly dit gaan goed

Tanasha, wat gaan die fs vir jou gee

Ek moet eintlik wer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account